French Country Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bridle-weg 24, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
French Country Cottage is 'n bekoorlike plattelandse kothuis met 'n Frans geïnspireerde ontwerp in die hartjie van Oranjezicht aan die voet van Tafelberg. Dit bied gerieflike, ruim selfsorgverblyf wat ideaal is vir paartjies op soek na 'n romantiese wegbreek.
Hierdie oopplan-kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n TV, lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n instapkas.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, eetgerei, breekware, wasmasjien-tuimeldroër, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Hierdie kothuis is heeltemal privaat en spog met 'n pragtige tuin met 'n suurlemoenboom en 'n visdam.
Slaapplek
’n Bespreking by French Country Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 59
Resensies 72
Jaar gelys 8
Ligging
- Bridle-weg 24, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Oranjezicht Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bridle-weg 24, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom