Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

French Toast

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 09:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morrison-weg, 2,2 km vanaf die N2, 16,6 km vanaf George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

French Toast bied gerieflike selfsorgverblyf teen die voet van die Glentana-heuwels. Dit bied 'n lieflike uitsig oor die omliggende plaas met die berge en see in die agtergrond. Dit is dus die ideale opsie vir 'n rustige wegbreek.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die knus slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale etenstafel met 4 stoele toegerus. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid gebruik sonkrag.

Buite is daar 'n lieflike stoep met buitemeubels en 'n vuurput waar gaste saans 'n skemerkelkie kan geniet met 'n uitsig oor die omgewing. Die eenheid is 16 km van George af en net 11 km vanaf George Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by French Toast sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 17 resensies vir French Toast
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cynthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 1

Ligging

  • Morrison-weg, 2,2 km vanaf die N2, 16,6 km vanaf George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink French Toast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 09:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morrison-weg, 2,2 km vanaf die N2, 16,6 km vanaf George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bd9427ad37e9c246b4d8cccb421191272361c00caa8c44f262dc5a9f8ff7c007ff66261cb03d3de379333267c3f9596b591?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Morrison Road 2.2 km from the N2 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 09:00-20:00 10:00 -34.040356035176 22.300457728539
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem