Frere Road 5A
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frere-weg 5A, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 172 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Frere Road 5A is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Seepunt, Kaapstad geleë is. Dit is die ideale opsie vir familie, vriende of toeriste wat die ikoniese Moederstad wil verken.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ander 2 badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, koffiemasjien, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na 'n toegeboude balkon met gemaklike sitplek en 'n asemrowende uitsig oor die stad. Hierdie woonstel het ook 'n lieflike sonkamer met 'n etenstafel wat na 'n sonnige stoep met sonstoele en braaigeriewe lei.
Slaapplek
’n Bespreking by Frere Road 5A sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 642
Jaar gelys 12
Ligging
- Frere-weg 5A, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Frere Road 5A het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frere-weg 5A, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom