Evaton Akkommodasie by Fresh Air, Peace and Quiet | LekkeSlaap
+19
+19

Fresh Air, Peace and Quiet

4 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 35 6 Ironsyde-weg, Walkerville, Johannesburg , 2000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fresh Air, Peace and Quiet is 'n gastehuis wat 'n plattelandse wegbreek uit die stad bied. Dié gerieflike en moderne gastehuis is in Walkerville net suid van Johannesburg.

Gaste kan kies tussen 4 ruim dubbelgastekamers wat elk 'n TV het. Die kamers deel 2 badkamers wat elk 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea en sitarea, asook 'n tuin, braai en swembad.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Fresh Air, Peace and Quiet
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Erf 35 6 Ironsyde-weg, Walkerville, Johannesburg , 2000, Gauteng
  • Gaste dink Fresh Air, Peace and Quiet het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Evaton Gauteng
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 35 6 Ironsyde-weg, Walkerville, Johannesburg , 2000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhXjqRxZBn2miNHv8uSVTX6gE53pZ1iZPk9RS8paf6L3pKydaD7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Plot 35 6 Ironsyde Road Walkerville 2000 Gauteng 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -26.467628 27.920432
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za