Cape Town Luxury Villa
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arcadia-weg 45, Fresnaye, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R25 500 per nag, vir 14 mense
Beskrywing
Cape Town Luxury Villa is 'n moderne selfsorgvilla in Fresnaye. Hierdie villa bied 'n see-uitsig en is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat die Atlantiese kus van Kaapstad wil verken.
Hierdie villa het lugversorging en bied slaapplek aan 14 gaste. Dit beskik oor 7 slaapkamers en 4 badkamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 6 kamers het 'n onbelemmerde uitsig. Een badkamer het 'n stort-oor-bad en die ander badkamers het storte. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sit-, eet- en kroeg-area het oorgenoeg sitplek. Daar is TV's met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.
Die leefarea lei na die stoep met sitplek, sonstoele, 'n kroeg, swembad, tuin en braaigeriewe. Daar is ook 'n sauna, veilige parkeerplek in 'n motorhuis vir 2 voertuie, parkeerplek buite vir 4 voertuie en 'n 24 uur-alarmstelsel met gewapende reaksie. Die verblyf het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
- Privaat swembad
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Arcadia-weg 45, Fresnaye, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Fresnaye Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arcadia-weg 45, Fresnaye, 8005, Wes-Kaap