Frida's Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Frida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 285
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Heila V - Mei 2024
Algehele gradering
Sien sterre.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie! Blou Willem is Saterdag by die boekeplek. Groete, Frida.
Gert M - Apr 2024
Algehele gradering
Voldoen aan alle verwachtingen en eienaar baie vriendelik en professioneel.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Gert. Ek ontvang julle graag weer!
Groete Frida
Tonie N - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik geslaap. Vriendelike gasvrou.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Tonie, bly jy het lekker geslaap! Groete, Frida.
Amanda D - Mrt 2024
Algehele gradering
Oase na langpad.
Suritha P - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly, dankie Frida!
Werner M - Feb 2024
Algehele gradering
Lieflike oornag plek vir reisigers.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Werner. Geniet jul vakansie.
Groete
Frida
Marietjie O - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens. Mooi verblyf.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Inderdaad Marietjie! Lekker gekuier. Sê vir jou ma 'groetjes'.
Groete Frida
Fanie E - Jan 2024
Algehele gradering
Baie stil en rustige oornagfasiliteit.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Die kuier met jou was baie gesellig!
Mooi bly - groete, Frida
Willie J - Jan 2024
Algehele gradering
Rusting en baie lekker.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Ai, dit was vir my so lekker! Ons het so lekker gesels! Baie dankie. Groet(jes)!
Frida
Myra V - Jan 2024
Algehele gradering
'n Goeie keuse!
Antoinetta V - Jan 2024
Algehele gradering
Billike gerieflike eenheid. Goed toegerus vir oornagverblyf.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie! Groete, Frida
Wilna V - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou en ruim kamer met mooi uitsig.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Wilna! Het met gas in gesprek getreë oor die 4 van cleanliness. Balkon se rankers het sy nie van gehou nie. So verskil smaak nè... ek hou van 'n groen tuin en dus van groenigheid op die balkon ook... Mooi loop.
Elda V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Elda. Ek het die gesels net so geniet!
Mooi loop, groete Frida
Francois H - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Wynand L - Jan 2024
Algehele gradering
Baie tevrede.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Wynand! Mooi loop -- groete Frida
Janiete V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie goed gerus lekker gekuier.
Helgard O - Des 2023
Algehele gradering
Lekker oornagplek maar in daardie hitte is 'n lugversorger nodig!
Frida's Gastehuis se terugvoer
Jammer Helgard! Ja, dit is maar 'n dilemma! Die voordeel van sonkrag is groot maar dit het ongelukkig ook 'n negatiewe kant. Gelukkig was daar darem twee waaiers en in die vertrek was dit darem nie 41 grade nie. Ek verstaan jou teleurstelling heeltemal. Ten tye van die advertensie het ek gedink ek sou al 'n verdere uitbreiding op my batterye in plek gehad het maar dit het nie gerealiseer nie a.g.v. die hoë koste daaraan verbonde. Nogmaals, jammer vir jul ongerief hoor. Groete, Frida
Lorika S - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, gemaklik en veilig.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Hi Lorika, baie dankie! Lekker dat julle hier was! Voorspoedige 2024. Groete, Frida
Jan Harm V - Des 2023
Algehele gradering
Oornag verblyf oppad Suid-Kaap toe.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Jan Harm -- waardeer! Gelukkige 2024
Groete Frida
Desireé O - Des 2023
Algehele gradering
Dankie Tannie Frida, dit was heerlik om by jou te kon oornag.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie! Ongelukkig het julle die hittegolf hier meegemaak! Mooi loop, groete Frida
Leoni J - Des 2023
Algehele gradering
Huislike atmosfeer.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie! Waardeer!
Groete Frida
Annette V - Des 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Bedagsame gasvrou.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie! Sien jul graag weer. Groete, Frida
Nico S - Nov 2023
Algehele gradering
Mooi tuin en gerieflik naby hoofweg tussen 3 Sisters en Kimberley op N12.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Nico!
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Marinda S - Sep 2023
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Ja, ek was regtig jammer en kan my die teleurstelling goed indink! Fout het per ongeluk ingesluip en dis jammer dat my verskoning nie aanvaar is nie, was opreg bedoel en n gratis oornag vir n volgende keer is aangebied.
Groete Frida
Janette C - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en baie geniet.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Adri K - Sep 2023
Algehele gradering
Frida was 'n wonderlike gasvrou. Ons het onmiddellik welkom gevoel.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Adri! Waardeer.
Groete
Frida
Jennifer A - Sep 2023
Algehele gradering
Well positioned and lovely host.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Hi, thank you, and thanks for helping me.
Regards
Frida
Soekie V - Aug 2023
Algehele gradering
Tuis, vriendelik, skoon en netjies, goeie nagrus, mooiste uitig.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Soekie, ek dink nog baie aan jou.
Groete
Frida
Albert V - Aug 2023
Algehele gradering
Oorgeslaap op pad na blomme.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie, groetjes.
Rosa G - Aug 2023
Algehele gradering
Frida het ons gul ontvang.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Rosa! Frida
Katy M - Aug 2023
Algehele gradering
Ek en my ma het heerlik by Frida tuisgegaan.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Katy, Net ’n regstelling dis nog die Groot Karoo wat jy sien hoor. Mooi ou karoo landskap.
Groete ook vir jou ma wat nog so op en wakker is.
Frida
Henriette Z - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies. Vriendelike ontvangs. Baie gerieflik.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Jammer oor die misverstand van die sleutel. Ek het verduidelik maar met al die geselsies het dit dalk verlore geraak.
Wi-Fi kode het ek mondelings ook gekommunikeer. Groete Frida
Shaun K - Jul 2023
Algehele gradering
Pleasant and comfortable.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Hi Shaun, thank you!
Friendly regards Frida
Gerrit D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies en jy voel tuis.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Gerrit, waardeer hoor. Groete Frida
Neels K - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike persoonlike diens.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Neels. Groete Frida
Marthinus D - Jul 2023
Algehele gradering
Oornag op pad na Johannesburg.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie ! Groete Frida
Craig R - Jul 2023
Algehele gradering
Very friendly service and a comfortable night-over on a long trip.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Thank you for mentioning that to me. Here is no plumber in Hopetown but I got hold of one in Kimberley and the problem was solved.
Regards, Frida
Auf wedersehn
Charlene E - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlik en lekker.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Charlene. Groete Frida.
Corlia B - Jun 2023
Algehele gradering
Als wat jy nodig het vir veilige oornag.
Wendy V - Jun 2023
Algehele gradering
Comfortable, clean and cosy.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Thank you Wendy. Regards Frida
Renee E - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik en veilig op pad JHB van Paarl.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Reene.
Tersia G - Jun 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Groete Frida
Wanda V - Mei 2023
Algehele gradering
'n Heerlike, veilige en goed toegeruste plekkie.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Mooi bly, groete Frida
Charlaine B - Mei 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie! Ek stem sonkrag is wonderlik gerieflik.
Mooi bly, Frida
Mariaan S - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Môre Mariaan, baie jammer vir daai glipsie hoor! Dit sal aangespreek word! Hoop jul het d Tankwa geniet?!
Groete
Frida
Salome K - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek langs N12.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Hi Salomé. Soos ek verduidelik het was die TV net nie aangesluit nie. Omdat ek 6 weke weg was dan skakel MultiChoice dit outomaties af. Ek het pas teruggekom na 'n ernstige ongeluk van my suster en daar was nog net nie genoeg tyd om dit weer te aktiveer nie. Jammer dat jul my verduideliking en verskoning nie begryp het nie. Jul antwoord was dis alles reg. So daar is wel 'n TV. Groete en jammer weereens vir die ongerief. Freda
Riaan H - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Riaan. Waardeer dat jul my omstandighede rondom my suster se ongeluk verstaan het hoor. Groete
Waldemar V - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en ontspanne.
Juan D - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en veilig.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Juan,
Groete, Frida
Mandi S - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige oase in Hopetown. Lieflike tuin en ewe lieflike gasvrou. Lekker gekuier.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Mandie.
Was lekker om jul te ontmoet.
Groete
Frida
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Christa E - Jan 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld en gerieflik.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Christa!
Groete Frida
Anneke D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Anneke. Groete, Frida.
Zelde-mari D - Jan 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Ja, Matatsi steel baie harte. Groete, Frida
Jan V - Des 2022
Algehele gradering
Lekker matras, lekker handdoeke, ruim vertrek en vriendelike diens.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Jan.
Groete, Frida.
Chelma S - Des 2022
Algehele gradering
Heel rustig en ons kon rustig slaap.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Chelma. Ek hoop jul het die sonkrag, die groen tuin, en die pragtige sonsondergang waardeer. Groete, Frida.
Tharina V - Des 2022
Algehele gradering
Gemaklike beddens met die nodigste.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Tharina, ja die water is maar groot probleem met al die beurt krag. Ek het 2 tenks 10,000 liter water en 'n drukpomp. Daarom het ek gesê laat weet en ek sit die pomp met groot liefde en plesier aan vir julle. Gelukkig het ek sonkrag dus kon ek jul van krag voorsien. Groete, Frida.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Jaco D - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Hi Jaco, baie dankie. Groete, Frida.
Elizabeth S - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en kalmte.
Frida's Gastehuis se terugvoer
'n Ingeligte mens is 'n slim mens nè. Mooi bly, groete
Robert G - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Robert.
Neels B - Des 2022
Algehele gradering
Gasvry ontvang.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Hi Neels,
Bly jul was tevrede. Kom gerus weer.
Groete,
Frida
Sydney W - Nov 2022
Algehele gradering
Rustige, veilige en aangename verblyf.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Sydney.
Ek waardeer dit hoor, veral onder die omstandighede.
Groete,
Frida
Anthea A - Nov 2022
Algehele gradering
It was really a good night's sleep. Comfortable, clean and hostess friendly.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Thank you Anthea. Regards,
Frida
Elizabeth S - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon en rustigheid was sielskos.
Cornelis A - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Thea L - Okt 2022
Algehele gradering
Frida is an absolute star.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Bly jul het dit geniet, mooi bly.
Groete Frida
Elsa B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gasvry en maklik om te vind.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Elsa.
Hugo L - Okt 2022
Algehele gradering
Aangename oornagverblyf.
Roelof L - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike Frida wat jou ontvang en dadelik laat tuis voel.
Charl M - Okt 2022
Algehele gradering
Veilige verblyf met waarde vir geld.
Willem K - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig.
Adelle D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en netjies.
Derek M - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gemaklike kuier.
Annette O - Sep 2022
Algehele gradering
Very private and clean. Frieda is very friendly and helpful.
Pieter V - Sep 2022
Algehele gradering
Goed, luuks, ingerigte eenheid met alles wat nodig is.
Henk P - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker ruim plek.
Rika V - Jul 2022
Algehele gradering
Tannie Frida het uit haar pad gegaan om ons so gerieflik moontlik te maak. Ten spyte van beurtkrag, het ons heeltyd krag gehad danksy die sonnestelsel.
Willem K - Jul 2022
Algehele gradering
Baie tevrede.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Willem! Gelukkig vir die sonkrag.
Groete
Frida
Melanie S - Jun 2022
Algehele gradering
Weereens heerlik oorgebly.
Tinus W - Jun 2022
Algehele gradering
Hoopvol in Hopetown, Karoo-gasvryheid op sy beste, 'n ware oase in 'n dorre landstreek.
Lees meerRonel L - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Hannes V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik om te oornag.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Hannes.
Groete, Frida.
Mary J - Mrt 2022
Algehele gradering
Pleasant. Frida went out of her way to help and provise whatever we needed.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Hi Mary . The Balcony room is not advertised as self-catering it is only a guestroom for an overnight stay with the convenience of a microwave and refrigerator.
I enjoyed your stay and have an appreciation for your good work.
Friendly regards Frida
Eric W - Feb 2022
Algehele gradering
Behulpsaam toe reëlings moes verander.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Hi Eric, was n plesier hoor. Bly ek kon help.
Groete
Frida
Veronica V - Feb 2022
Algehele gradering
Aangenaam en netjies. Het lekker gesels met Frida.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dit was wederkerig, ek is bly ek het jul ontmoet.
Groete, Frida.
Hendrik S - Jan 2022
Algehele gradering
Beste gastehuis in Hopetown.
Lees meerFrida's Gastehuis se terugvoer
Hi Hendrik, bly jul het lekker gebly! Baie dankie. Groete, Frida.
Dina - Marie P - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, skoon en netjies.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dina-Marie ek het rooibostee as jy net gevra het. Jammer jy het nie gevra nie, met plesier verskaf.
Tinus B - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, skoon en netjies.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Hi Tinus, baie dankie.
Dit word nie geadverteer as woonwa-vriendelik nie maar menig woonwa-bewonder het ek al geakkommodeer. Bietjie meet en pas, waar 'n wil is is 'n weg. So sê d spreekwoord nê. Groete, Frida.
Gerdien H - Des 2021
Algehele gradering
'n Baie gesellige bestemming!
Frida's Gastehuis se terugvoer
Hi Gerdien, baie dankie. Dis vir my lekker as mense tevrede is.
Bly jul was by Marga.
Lindy V - Des 2021
Algehele gradering
Frida's Gastehuis is netjies en skoon.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Bly jul het lekker gebly hoor!
Groete Frida
Magda V - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n kort maar lekker kuier. Alles was netjies en skoon. Baie vriendelike ontvangs en diens.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Magda.
Ontvang jou graag weer.
Groete, Frida.
Elmari N - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Nicolaas H - Des 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap en lekker wakker geword.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Franna! Ja, Matatsi is n skat nê!,
Groete Frida
Sybil J - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Groot plesier.
Jaco H - Des 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Jaco. Groete, Frida.
Larnel H - Nov 2021
Algehele gradering
Gerieflik en aangenaam.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Larnel - sterkte vir jul in George!
Rita H - Nov 2021
Algehele gradering
Tuis gevoel en gemaklik.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Rita, sien jul graag weer.
Annette D - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese gasvrou. Baie vriendelik en behulpsaam.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie!
Karin V - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige ou wêreldse atmosfeer en waardes.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Karin!!!🌺
Sf K - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap en vriendelike diens.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Stefanus V - Okt 2021
Algehele gradering
A relaxing and enjoyable stay.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie danie Fanie.
Justine G - Okt 2021
Algehele gradering
Welcoming, homely and very comfortable.
Lees meerFrida's Gastehuis se terugvoer
Thank you!
Gerhard S - Sep 2021
Algehele gradering
Convenient located.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie! Frida
Jennifer K - Sep 2021
Algehele gradering
Very enjoyable with an excellent welcome and flexibility by Frida.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Hi Jennifer, baie dankie. Frida
Anna V - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Frida
Adri D - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Adri, lekker bed is belangrik nê.
Etienne S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker stil.
Clare C - Aug 2021
Algehele gradering
Very homely and cosy.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Clare.
Debbie D - Jul 2021
Algehele gradering
Frida gave us a friendly welcome and was very accommodating with our many changes due to closure of Gauteng.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Debbie!
Koos K - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was maklik om die gastehuis te kry. Die ontvangs was vriendelik en enige vrae/navrae is maklik opgeklaar en gou uitgestryk.
Rachel V - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Wanda D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi skoon en gerieflik. Ons het dit regtig geniet.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie, Wanda!
Francois G - Apr 2021
Algehele gradering
Welkome rusplek na lang besige pad.
Jasper J - Apr 2021
Algehele gradering
Slaap graag daar oor.
Rentia P - Feb 2021
Algehele gradering
Ek sal nie weer hier tuisgaan nie.
Dons L - Feb 2021
Algehele gradering
Oornag daar op pad noorde toe en baie goed geleë.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Dons. Groete, Frida.
Cal T - Feb 2021
Algehele gradering
Our overnight stay at Frida's was good, just what we needed after a long day of travelling.
Daan Le Roux L - Jan 2021
Algehele gradering
Die eienaar is baie vriendelik.
Esther D - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Madelaine Z - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Joham H - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig.
Colin H - Jan 2021
Algehele gradering
Regtig 'n baie vriendelike atmosfeer.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Colin! Groete Frida
Woudri E - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike oorslaap - gaan weer kom.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Riaan, jul is altyd welkom hoor.
Eleanor D - Nov 2020
Algehele gradering
Lovely stay with wonderful host.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Elenore, hoop jul kanovaart was baie lekker! Mooi bly
Johan N - Nov 2020
Algehele gradering
Was baie stil en rustig en het lekker geslaap.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Jammer Johan,
Die stofie was in vir reperasie en ek het vergeet om dit te noem. Gelukkig vir die mikrogolf nê.
Mooi bly, groete Frida
Stella V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie behulpsaam en vriendelik.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Groete aan die 3 dames!
Hester C - Okt 2020
Algehele gradering
Baie goed, waarde vir geld.
Arnold J - Okt 2020
Algehele gradering
Het al meermale daar oorgeslaap en kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Arnold,
Altyd lekker om jul te sien!
Lynette S - Okt 2020
Algehele gradering
Very comfortable, very personable.
Lesley V - Okt 2020
Algehele gradering
Great host. Lovely setting. Everything you require and more for an overnight stay.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Thank you, Lesley, appreciate!
Regards,
Frida
Servaas H - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker oornag plek .
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Servaas - het jul geniet!
Groete, Frida
Carel V - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was n goeie ervaring met vriendelike ontvangs.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Carel, het nog nie kontak met Fanus gehad nie. Mooi bly, groete Frida.
Tersia G - Okt 2020
Algehele gradering
Halfpad oornag verblyf.
Wynand D - Okt 2020
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese plek en ontvangs.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Wynand! Ontvang jul graag weer. Groete, Frida
Rene S - Sep 2020
Algehele gradering
Ons was vriendelik verwelkom en het baie lekker gebly, net wat jy nodig het vir oornag. Sal weer daar oornag.
Liezel B - Sep 2020
Algehele gradering
Asemrowende mooi uitsig van balkonkamer.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Liezel.
Hein V - Sep 2020
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang en het ons oornagverblyf terdeë gerieflik gevind en Frida laat mens sommer sonder moeite welkom voel. Dié gastehuis is smaaklik gemeubeleer en bied alles wat benodig sou word.
Deon D - Sep 2020
Algehele gradering
A wonderful place of rest on a long journey.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie, Deon!
Hannes (jwh) C - Sep 2020
Algehele gradering
We were there only for one night, but we're very satisfied.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, ek vra weer om verskoning, baie jammer oor die masjien nie na wense was nie.
Groete Frida
Mariaan V - Sep 2020
Algehele gradering
Voel soos huis na ’n lang dag op die pad.
Marthinus V - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het goed geslaap.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Weereens jammer oor TV. Was nou byna 5mnde toe en multichoice reageer nie so vinnig nie.
Ek adverteer geen maaltye nie, dit word duidelik aangegee. Die ander gastehuis het n volledige restaurant en almal eet graag daar.
Groete- Frida
Isak Johannes D - Mrt 2020
Algehele gradering
Het 1 uur 30 min gesukkel met load shedding om daar in te kom met 3 weke oue baba. Onder die bed lê stof omtrent 3cm dik. Nooit weer nie.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Hi, dis 'n skok en ek is baie jammer daaroor.
Ons het 'n paar windstorms gehad, maar dis nie 'n verskoning nie, jammer hoor.
Die spesifieke aand het die weerlig die krag afgeslaan, met beurtkrag net daarna. As dit beurtkrag is, is ons Vodacom toring ook af, dit is regtig 'n groot probleem hier in Hopetown. Vodacom is al menigmaal in kennis gestel.
Ek is jammer vir jul slegte ondervinding hoor.
Groete, Frida.
Willem C - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Willem. Ook vir die netjiese agterlaat van die kamer. Ek waardeer dit.
Groete, Frida.
Carina F - Feb 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs. Uiters netjies.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Was lekker om julle te huisves. Baie dankie vir die pakkie hoor. Groete, Frida
Elsa D - Feb 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang deur Frida.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Ek is jammer as jul dit as donker ervaar het. Dis die Sunroom vanweë die son wat daarin skyn. Dit was in ons week van reën, dus dit was redelik bewolk vandaar miskien die ervaring van donker? Ek stem saam, die beddens maak dit moeilik om die gordyne maklik oop te skuif.
Anneke D - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige plek met privaat ingang.
Annemie V - Jan 2020
Algehele gradering
Gasvrye, netjiese en stil oornaghuis.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Johan V - Jan 2020
Algehele gradering
Oase halfpad van ver, vriendelike gasvrou, boonste eenheid, mooi balkon met uitsig, baie gerieflike fasiliteite, netjies en skoon.
Egon S - Jan 2020
Algehele gradering
Comfortable, delightful stay.
Danie S - Jan 2020
Algehele gradering
Regtig lekker.
Daan Le Roux L - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Baie netjies en alles is reg. Frida is goed op hoogte met alles.
Jolande S - Des 2019
Algehele gradering
Wat ‘n lieflike plek!
Riette V - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik verblyf teen 'n goeie prys.
Louis J - Des 2019
Algehele gradering
Frida is baie vriendelik en behulpsaam.
Selmi E - Des 2019
Algehele gradering
Gerief in 'n pragtige plek.
Ferdie V - Des 2019
Algehele gradering
Goed.
Lizet B - Des 2019
Algehele gradering
Gasvry en baie goed toegerus.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Lizet, dit was aangenaam om jul te leer ken. Groete, Frida.
Edwin S - Des 2019
Algehele gradering
Dit was gerieflik en goeie ligging.
Helma V - Des 2019
Algehele gradering
Gesellig en gerieflik.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Hi Helma,
Dit was jammer dat jul dit sleg getref het met die restaurant! Dié was toe agv 'n onthaal van 'n troue. Gewoonlik nie 'n probleem nie want hul kos is baie lekker!
De groetjes hóór
Frida
Rentia V - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike oornagstop.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Rentia! Hopenlik geen beurtkrag meer, sonpanele en batterye in volke werking! Groete Frida
Jacques T - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf en netjies.
Laura J - Nov 2019
Algehele gradering
Nice that it was just off the highway, secure, homely and met our needs 100%.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Thanks so much, I have enjoyed meeting you and Trevor!
Andre B - Nov 2019
Algehele gradering
Alles wat nodig is vir 'n gerieflike oornag.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Andre, Lekker gesels,!
Frida
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Linde P - Okt 2019
Algehele gradering
Baie mooi gastehuis, vriendelike gasvrou, mooi kamers wat goed toegerus is.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Hi Linde,
Het julle twee baie geniet!! Groot plesier gewees hoor!
Groete Frida
Johan O - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker, vriendelik.
Anneke D - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige plek met privaat ingang.
Harry S - Sep 2019
Algehele gradering
Sien sterre.
Evert P - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam ontvang en lekker geslaap.
Anel S - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Judy J - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig en stil.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Judy, ek stem saam met jou, dis meer vir 'n gesin. Het julle baie geniet! Ja wolh!
Groete
Frida
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Wynand S - Sep 2019
Algehele gradering
'n Aangename ervaring gegewe 'n goeie ligging en waarde vir geld.
Gerrit D - Sep 2019
Algehele gradering
Hartlik ontvang en welkom geheet, en alles net wonderlik om uit te sien na heerlike verblyf.
Lees meerMagda D - Sep 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Andre R - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker geslaap en gekuier met eienaar, sal weer daar slaap.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, ek het ook kuier geniet!
Groete aan die henne,
Frida
Felix T - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly en vriendelik ontvang.
Jannie B - Aug 2019
Algehele gradering
Kort, maar lekke.
Gert J - Aug 2019
Algehele gradering
Frida was baie vriendelik en kon nie ophou gesels nie!
Frida's Gastehuis se terugvoer
Jammer dat jy ontevrede was, Gert.
Ons dorp het nie 'n loodgieter nie dus is dit maar 'n gesukkel om krane en pype daar te lê. Ek vra dus om verskoning vir die ongerief en bied jou 'n gratis verblyf aan as jy dalk weer hier verby kom.
Groete
Frida
Phil T - Jul 2019
Algehele gradering
Goeie, gerieflike verblyf.
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Greg F - Jul 2019
Algehele gradering
Was ontspannend na lang reis en dag en ontvangs baie vriendelik.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Mooi herinnering aan julle!
Annemare H - Jun 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Anna-marie, julle was baie welkom!
Christina M - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame ontvangs.
Wilmie L - Jun 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Brigitte R - Jun 2019
Algehele gradering
Self-catering stay in magical garden setting.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Thank you, nice memories!
Adri E - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Julinda K - Jun 2019
Algehele gradering
Ons het die verblyf hier geniet.
Ria V - Jun 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Lees meerFrida's Gastehuis se terugvoer
Baie dánkie Ria, vir jul ondersteuning!
Was lekker om jul te ontmoet hoor! Jammer genoeg het d herfsblare nou byna alles afgewaai.
Groete Frida
Pieter C - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekend, skoon, netjies, gasvry, gerieflik.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Goeie dag Pieter,
Ek is bly julle het die oorslaap geniet by ons!.
Na al die jare is die uitsig vir my nogsteeds asemrowend.
Mooi bly,
Groete Frida
Stefan A - Mei 2019
Algehele gradering
Huis weg van die huis - insluitend die liefdevolle katte!
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dit was n plesier Stefan, kom geniet gerus weer d Karoo-uitsig en rustigheid!
Groete,
Frida
Rudi S - Mei 2019
Algehele gradering
Hartlike en warm ontvangs.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Crafford!
Groete,
Frida
Mark M - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Beste Mark,
Baie dankie vir die terugvoer.
Net 'n regstelling - die gastehuis is in die dorp, net op die buitewyk daarvan.
Groete,
Frida
Melanie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld en gasvryheid was die motto hier.
Gerhard V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie rustige area met 'n wonderlike uitsig oor die Karooveld.
Fanie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf in die hart van die Klahari.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Fanie! Net 'n regstelling, ons is in die hartjie van die Karoo :)
Groete,
Frida
Ben Muller M - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was rustig.
Riaan H - Mrt 2019
Algehele gradering
Tannie Frida is 'n gasvrou duisend, sal enige tyd weer daar tuisgaan.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie, toe nooit by die konsert uitgekom nie!
Groete
Frida
Machteld V - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker gebly en Frida was baie gaaf!
Herman V - Mrt 2019
Algehele gradering
Kamers is goed toegerus en Frida gaan uit haar pad om gaste gelukkig te maak.
Magda M - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verblyf.
Jeff B - Mrt 2019
Algehele gradering
Clean, neat and great facilities for an over-night stay.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Thank you, Jeff!
Regards,
Frida
Pieter R - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik en rustig.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Pieter, was lekker om jul te leer ken!
Groete,
Frida
Genevieve D - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker gebly by Frida!
Chrisjan H - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker oornagstop.
Marieta V - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelik hartlik gerieflik- so 'n oase in die woestyn!
Lees meerFrida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Marieta. So bly jul het veilig uit die brand gekom. Ander jarelange gaste was nie so gelukkig nie. Hul eiendom het tot op die fondasie afgebrand, só hartséér nê.
Steve V - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Janet N - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Piet B - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelik.
Louis B - Des 2018
Algehele gradering
Puik.
Margaret C - Des 2018
Algehele gradering
Friendly and welcoming.
Johnnie H - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike kamer, badkamer en stoep - aangename verblyf, dankie!
Frida's Gastehuis se terugvoer
Hi Johnny, nee daar moes handdoeke gewees het. Ek vra groot om verskoning. Baie jammer hóór. Groete, Frida
Peet B - Des 2018
Algehele gradering
Meer gastehuis as selfsorg.
Andre K - Nov 2018
Algehele gradering
Baie rustig en het nagreis geniet.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Jammer Andre hoor. Al my kamers is selfsorg. Groete, Frida
Hilde G - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige gastehuis in die middel van die Karoo, omring met groen grasperke en skadu bome.
Loutjie D - Okt 2018
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry, netjies baie gemaklik en lekker.
Chris J - Okt 2018
Algehele gradering
Ook baie goeie vriendelike, ontvangs deur hulpvaardige en intelligente gasvrou ontvang.
Lees meerFrida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Chris, was lekker om jul as gaste te hê.
Groete
Frida
Jinnie E - Sep 2018
Algehele gradering
Aangename huislike ontvangs.
Dirk E - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry ontvang wat ons tuis laat voel het.
Lindsay V - Sep 2018
Algehele gradering
A lovely surprise.
Petrus V - Sep 2018
Algehele gradering
Hartlike ontvangs wat jou dadelik welkom laat voel/
Frida's Gastehuis se terugvoer
Ons het darem so lekker gelag nê. Groete, Frida.
Flip D - Sep 2018
Algehele gradering
Die diens was puik.
Meli V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik, gasvry en netjies.
Theo S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik en hulpvaardig.
Bernd K - Sep 2018
Algehele gradering
Homely.
Hein S - Aug 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en baie aangename verblyf wat baie netjies en skoon is.
Quintin B - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik!
Gerhardus D - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Archie C - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik, vreeslik vriendelik en hartlik ontvang, net wat nodig is vir oornag op pad huis toe.
Andries C - Jul 2018
Algehele gradering
Frida was a warm and engaging host. The room was clean and she had some really nice cookies for us.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Frida was 'n warm en gasvrye gasvrou. Die kamer was skoon en sy het vir ons baie lekker koekies gehad.
Ons was op 'n reis om Suid-Afrika en dit was ons laaste stop op pad terug na Kaapstad. Dit was egter die eerste stop waar 'n regte donsveer-duvet met 'n regte bokhaarkombers was. Baie welkom op 'n yskoue winteraand.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Andries. Jou vrou het so pragtig gelyk met haar pers beret.Goed gaan.
Hannelie V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker oornagstop.
Margeret V - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker.
Silvia K - Jun 2018
Algehele gradering
Comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflik.
Gerieflik, ruim en skoon.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Silvia, lekker gewees om jul te ontmoet.
Groete,
Frida
Jaco C - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker gerus.
David D - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflike bed en warm stort.
Jasper J - Mrt 2018
Algehele gradering
Puik skoon en netjies. Frieda is 'n gasvrou-duisend.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Ek is bly jul het goed gerus na 'n goeie Argus. Groete, Frida.
Herman S - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf na 'n vriendelike ontvangs.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Herman. Lekker dat jul hier was, groete, Frida.
De Wet C - Jan 2018
Algehele gradering
Bevredigend.
Johannes C - Jan 2018
Algehele gradering
Very satisfied.
Pieter C - Jan 2018
Algehele gradering
'n Gasvrye, netjiese omgewing met 'n mooi ligging en vriendelike diens.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie aan 2 baie oulike jongmense! Mooi jaar vir julle.
Groete,
Frida
Linette V - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige en goed versorgde oornagfasiliteit.
Rodney V - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig, stil en net wat mens nodig het na 'n lang dag op die pad.
Marelie H - Jan 2018
Algehele gradering
Dankie vir al jou moeite Frida!
Stoffel E - Des 2017
Algehele gradering
Mooi skoon en baie vriendelik ontvang.
Karin R - Des 2017
Algehele gradering
Dankie Frida. Jy is n amazing gasvrou!
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie!. Julle was so 'n verrassing. Dink nou nog aan dit wáároor ons gepraat het, ou tye. Groete, Frida
Marietha Q - Des 2017
Algehele gradering
Oase met vriendelike diens.
Anneke D - Des 2017
Algehele gradering
Privaat en lekker oornagplek.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Anneke.
Het die situasies verduidelik. Jammer oor daai een, alles is nou weer reg!
Groete,
Frida
Chris V - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld om oor te slaap.
Shaylene L - Des 2017
Algehele gradering
Exceptional service.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Hi Shaylene, it was such a pleasure having you here. All the best for you and your family!! Prayers for your son and baby, kind regards, Frida
Woudri E - Des 2017
Algehele gradering
Genotvolle oornag.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Riaan, Jul kuier was lekker, groete, Frida
Karen F - Des 2017
Algehele gradering
Rustig en kalm.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Karen. Groete, Frida.
Eugene C - Des 2017
Algehele gradering
Dorp is besig om te vergaan.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Ja Eugene, Hopetown het ongelukkig diensteprobleme met Eskom gehad. Daarom het ek voorsiening gemaak vir n kragopwekker, 10,000 liter watertenks, drukpomp en gasfasiliteit. Ek is regtig jammer dat jy .ongerief ervaar het agv die situasie in die dorp. Groete, Frida
Nicolene N - Nov 2017
Algehele gradering
Karoo sonskyn.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie!! Waardeer hoor, groete Frida
Gideon V - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlike oase om af te saal ná 'n lang, warm en stowwerige dag op die pad.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Gideon, dit was lekker om julle te ontmoet.
Vriendelike groete,
Frida
Pam D - Nov 2017
Algehele gradering
We had a very comfortable stay at Frida's Gastehuis and Frida went out of her way to welcome us and make us feel at home.
Lees meerFrida's Gastehuis se terugvoer
Thank you so much, Pam. It was a special time for you. Love, Frida
Johan M - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige stil tuin, vriendelike gasvrou.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie!
Charmaine M - Okt 2017
Algehele gradering
Baie goed.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Charmaine, hoop jul Mosselbaai-vakansie is baie lekker. Groete, Frida
Etienne S - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Etienne. Groete daar, Frida
Chris R - Sep 2017
Algehele gradering
Baie tevrede.
Pierre D - Sep 2017
Algehele gradering
Very quiet and great hospitality where one can rest and have the freedom to come and go as you wish.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Dankie Pierre. Dit was lekker om saam met julle te kuier. Ons kyk uit vir jul volgende kuier. Sterkte met jou belangrike werk. Groete, Frida.
Marda V - Sep 2017
Algehele gradering
Warm , gemaklike tuiste.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Marda, dit was lekker om julle hier te kon ontvang en goed om jou weer te sien!
Dankie en groete,
Frida
Annatjie J - Sep 2017
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar bly. Hartlike ontvangs. Ons het tuisgevoel en heerlik gerus. Baie dankie, Frieda.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie! Sien jul graag weer! Groete, Frida
Elma B - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was pragtig.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, lekker gesels!
Groete,
Frida
Colin T - Aug 2017
Algehele gradering
Cozy accommodation.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Thanks Debbie, hope you haved settled down in you new home!
Regards
Frida
Deon S - Jul 2017
Algehele gradering
Aangename, gasvrye en netjiese verblyf.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Deon!
Groete
Frida
Johan V - Mei 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Johan, ek sien jul graag weer.
Groete
Frida
Anika V - Apr 2017
Algehele gradering
Gemaklike oornag op die N12.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Aletta B - Jan 2016
Algehele gradering
Gasvry, gemaklik, 'n oase na die lang pad vanaf Kaapstad.
Frida's Gastehuis se terugvoer
Hi, ek is baie bly dat jul lekker oorgebly het! Dis altyd goed om te hoor en n voorreg om so n oulike familie te kan huisves! Net ter inligting vir ander gaste wat nie daarvan hou dat hul binne-in n huis bly nie, daar is n privaat buitedeur in die eenheid wat na keuse gebruik kan word of nie, Die meeste mense gebruik egter die voordeur en dis vir almal gemaklik. Voorspoed in die nuwe jaar, mag dit met jul goed en voorspoedig gaan.
Hartlike groete
Frida
Grieta P - Des 2015
Algehele gradering
Lekker vir oorslaap.
Martha P - Mrt 2015
Algehele gradering
Ruim verblyf en vriendelike ontvangs.
Philip V - Jan 2015
Algehele gradering
Werk goed vir oornag.
Amanda H - Des 2014
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Magda D - Nov 2014
Algehele gradering
Besonderse plek om oor te slaap. Pragtige uitsig vanaf balkon.
Bertus J - Okt 2014
Algehele gradering
Aangenaam, skoon, goed toegerus en heerlik geslaap in rustige omgewing.
Elize S - Apr 2014
Algehele gradering
Aangenaam en rustig!
Le Fras M - Apr 2014
Algehele gradering
Excellently situated as an over night stop for long distance travellers
Gert H - Apr 2014
Algehele gradering
Spacious, clean and comfortable.
Rene H - Mrt 2014
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly!
Johann B - Mrt 2014
Algehele gradering
Het dit geniet.
Marthin M - Jan 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam en vriendelik.
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langenhovenstraat 31, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom