Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frida's View

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Elspeth Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 73

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir Frida's View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Naomi M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n juweel.

In die woud, met die mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frida's View se terugvoer

Thanks for the review!

Frida's View
Dalene B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Ons het lekker gekuier, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G
Enkelreisiger

Uitstekende plek, pragtig.

Besonderse huis in die bos, pragtig gemeubileer, uiters netjies met als in die huis wat jou hart verlang, baie stil waar jy kan uitrus en jou siel weer verkwik. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frida's View se terugvoer

Many thanks for your lovely review, Francois.

I'm so glad you enjoyed you stay with us and look forward to welcoming you back soon!

Frida's View
Jc T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc T

Spectacular location and hospitality.

Incredible venue, just wish we could have stayed longer. Accidentally left things behind and the owner couriered it to us with no issues. Amazing place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frida's View se terugvoer

Thanks for the great rating!

Frida's View
Carla S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die lekkerste wegbreek en ons het lekker gerus.

Baie vriendelike diens ontvang, dit was rustig, stil en skoon. Die eienaars was baie behulpsaam en die staproetes is pragtig. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frida's View se terugvoer

Carla, thanks for your great review.

Frida's View
Lezelle R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezelle R
Gesin met klein kinders

Perfect.

Great family break! Memories for a lifetime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frida's View se terugvoer

We loved hosting you - see you again I hope!

Frida's View
Werner N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner N
Gesin met klein kinders

Fantasties.

'n Wonderlike plek met gasvrye mense. Dit het ons verwagting oortref. Ons kom definitief terug. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frida's View se terugvoer

Thank you Werner, we hope to see you again sometime.

Frida's View
Kobi B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kothuis, enige reisiger se droom.

Die kothuis is geleë op 'n pragtige avokado-plaas. Die eienaars het aan alles gedink, die huis is nog mooier as op die foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frida's View se terugvoer

Kobi, thank you for the good review. So pleased you enjoyed your stay.

Frida's View
Ronel V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het al baie in Magoebaskloof gekuier en Frida's View is pragtig.

Elspeth and Ralph het ons dadelik welkom laat voel en baie vriendelik. Jy sal ver soek om 'n beter plek te kry. Ons sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frida's View se terugvoer

Thanks Ronel - I'm so pleased you enjoyed your stay.
Hope to see you again soon.

Frida's View
Calum K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calum K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breakaway in Nature

Large unit with all the required amenities and more in the most beautiful setting imaginable. It is high up in the mountains and secluded from the other units on the property. The owners are very friendly and helpful and there are a few hiking trails on the property (going up the mountain). There are multiple restaurants near to the farm along the mountain pass, or about 20 minutes away in Haenertzburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frida's View se terugvoer

Thanks for the attentions to details in your review.

Frida's View
Carel W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, onvergeetlik en hartbekorend.

Die huis was netjies en skoon. Ralph en Elspeth is albei vriendelik en ontvanklik, so ook Lawrence wat na die braaigeriewe omgesien het. Die gasvryheid was wonderlik en die uitsigte was meer as genoeg om ons te laat terugverlang. Vir seker die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza V
Enkelreisiger

Asemrowende uitsig en gerief!

Die gasvryheid van Elspeth en haar man is fantasties. Die huis was netjies en die persoonlike briefie om my welkom te heet was spesiaal. Die huis het alles wat jy nodig het om jou verblyf te geniet. Die uitsig en omgewing is verskriklik mooi en mens vind jouself in die stilte. Ek kan nie wag om terug te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frida's View se terugvoer

Dankie Maritza, I'm so glad you enjoyed your stay and hope to see you again soon.

Frida's View
Mokgadi M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mokgadi M
Gesin met klein kinders

Absolutely magnificent!

Words cannot describe the absolute success that was our trip. The house has the most miraculous views and it is just special. The cottage is clean, modern with antique touches. Absolutely spic and span. The outside shower is everything, looking onto mountains. The dipping pool was just perfect for our 4 year old daughter. We also enjoyed some macadamia nuts fresh from the farm given to us by our host Elspeth. What an amazing lady. We truly had a joyous experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne B
Saam met vriende

Wonderful getaway.

Absolutely perfect accommodation to explore and appreciate Magoebaskloof and surrounds and/or just kick back and relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frida's View se terugvoer

Thanks for the review - we enjoyed hosting you!

Frida's View
Shani V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Frida's view is absoluut idillies ─ 'n plek waar mens se siel kan rus!

Ons was baie beïndruk met Frida's View. Nie net is die ligging pragtig nie, maar dit is ook een van die beste selfsorg-eenhede waarin ons al gebly het. Dit het alles gehad. En dit was so skoon en netjies. Hulle het selfs vir ons 'n net oor die swembad gesit toe hulle gehoor het ons het 'n besige 1 jarige seuntjie. Absolute waarde vir geld en perfek vir 'n naweek weg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frida's View se terugvoer

That's a lovely review, thank you Shani!

Frida's View
De Wahl H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wahl H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ligging, baie romanties.

Baie mooi ligging, perfek vir 'n romantiese wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi B
Gesin met klein kinders

Baie netjies en rustig met pragtige natuurskoon, swembad is 'n bonus om klein kinders besig te hou.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek in 'n pragtige omgewing met puik akkommodasie.

Weldeurdagte, goed toegeruste en gerieflike, luukse verblyf. Dit is 'n heerlike wegbreek in die natuur in 'n stil omgewing. Ideaal vir iemand wat net wil rustig raak in die natuur. Kort staproetes langs die rivier. Het lanklaas soveel skoenlappers gesien. Die grondpad kan 'n uitdaging wees in reënweer vir 'n sedan-voertuig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frida's View se terugvoer

Thank you Hester. I'm pleased you enjoyed your stay at Frida's View.

Frida's View
Vanaf
R2 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A47 6-pad, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOUSUOQ7wN8O66XlYc9x9DA6dgsJdRgL2mTRzZhgHDxyidHJvte?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 A47 6 Road Magoebaskloof 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.878806674238 30.009314805318
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem