Friedenheim Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Plessisstraat 6A, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Friedenheim Gastehuis is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in Bethlehem, Vrystaat. Dit is ideaal vir 'n paartjie of gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.
'n TV met Netflix en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, eenplaatstoof, eetgerei en breekware toegerus.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mariza Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Du Plessisstraat 6A, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Gaste dink Friedenheim Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Eureka Bethlehem Malotiroete Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Plessisstraat 6A, Bethlehem, 9700, Vrystaat