LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Friedman Stad Lodge | LekkeSlaap
+29

Friedman Stad Lodge

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Friedmanstraat 82, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Geen kinders onder 17
  • Vanaf R510 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Friedman Stad Lodge is in Kemptonpark, Johannesburg geleë en is net 3 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en 16 km vanaf Ellispark-stadion. Dit bied gerieflike verblyf in 'n veilige omgewing met 'n privaat ingang en veilige parkeerplek.

Elke en suite-kamer het slaapplek vir 2 gaste. Elke badkamer het 'n stort en sluit geriewe soos handdoeke en 'n haardroër in. Elke kamer het ook 'n TV met sekere gratis plaaslike kanale en 2 DStv-kanale, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is ook beskikbaar.

Die lodge is naby snelweë, winkelsentrums, restaurante, kroeë, nagklubs, casino's en gholfbane. Dagtoere na gewilde besienswaardighede in Gauteng en 'n lughawe-pendeldiens kan op versoek gereël word.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

1.9 uit 5van 3 resensies vir Friedman Stad Lodge
Netheid
1.3/5
Diens
1.7/5
Ligging
2.7/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
1.7/5

Ligging

  • Friedmanstraat 82, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Friedmanstraat 82, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Geen kinders onder 17
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwMjBkMjdlLTUyYTctNGNhZi1hNDA5LWY1NDlhM2EwY2Y3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R510  per nag (plek vir 2) 3 5 1 2 82 Friedman Street Kempton Park 1619 Gauteng 086 999 0018 10:00-18:00 12:00 -26.09712688019 28.233472555876
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!