Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Hamburg

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Hamburg van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Hamburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hamburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hamburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hamburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hamburg Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Hamburg

Hierdie vakansiekothuis is in die stil kusdorpie Hamburg, tussen Oos-Londen en Port Alfred in die Oos-Kaap geleë. Pelican Place bied lieflike uitsigte oor die Keiskammarivier. Dié A-raam-dubbelverdiepingkothuis h...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hamburg

The Nautilus is aan die oewer van die Kieskammarivier in Hamburg geleë. Daar is veilige swemstrande met lewensredders in die omgewing. Dié dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Daa...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Hamburg

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Kaysers Treasure is in Kayser's Beach geleë en gerieflik gemeubileerde vakansiehuis vir 9 gaste. Dié grondvloerwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en deel die gebruik van badkamers met storte. Twee van die slaapkam...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Skylark Holiday Flat 1 is 'n selfsorgwoonstel vir 6 mense in Kayser's Beach. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n privaat badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 4 enke...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Kayser's Beach House is geleë in Kayser's Strand aan die Sonskynkus, net 40 kilometer vanaf Oos-Londen. Die huis is ideaal vir 'n vriendegroep of 'n groot gesin wat op soek is na gerieflike akkommodasie met lieflik...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Millwood Cottage is 'n visserskothuis in Kaysers-strand. Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n buitestort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Sea-La-Via is 'n troeteldiervriendelike selfsorghuis in die kusdorpie Kayser's Beach. Dié vakansiehuis is sowat 500 m vanaf die strand geleë. Sea-La-Via is 'n dubbelverdiepinghuis met 4 slaapkamers en 1 badkamer...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Magpie Cottage is in die kusdorpie Kayser's Beach in die Oos-Kaap geleë. Dié eiendom is 500 m vanaf Kayser's Beach en 35 km vanaf Oos-Londen Lughawe. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei sla...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Amathole-distrik, Mgwalana

Mgwalana River Lodge bied selfsorg-eenhede in die Mgwalana-area naby aan die rivier, net 40 km van Port Alfred in die Oos-Kaap af. Die lodge is perfek vir 'n groot familie of 'n groep wat opsoek is na gerieflike ak...

15% af Aanbod!
VanafR660
R561
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Khala Moya Self-Catering is in 'n pragtige natuurreservaat in Kayser's Beach, 'n sonderlinge dorpie aan die Sonskynkus. Dié pragtige kuslyn spog met ongerepte strande en warm Indiese Oseaan, rotspoele en grotte. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za