Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frog Mountain Getaway

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gabriella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Frog Mountain Getaway
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Simon H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simon H

Lovely stay in a rustic cottage amongst beautiful surroundings.

The cottage was clean and well appointed. We had everything we needed. The information file provided was fully comprehensive. Walks were easy to follow, well marked and maintained. The waterfall and swimming pools were absolutely beautiful and well worth the effort. Focus on recycling and sustainability on the farm was noted and appreciated. We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Gesin met tieners

Wonderlike wegbreek met tienerseuns.

Frog Mountain is 'n paradys vir kinders! Die waterval en rivier het hulle vir ure besig gehou. Die huisie (Willow) is onlangs oorgedoen en dit lyk nou pragtig. Baie gerieflike kombuis met splinternuwe toebehore. Die stoep is ook groter gemaak met heerlike sitplekopsies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-pierre V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik Mooi.

Frog Getaway is regtig 'n juweel. Dit was een van die beste plekke wat ons nog sover by was en als was perfek. Die foto's op die webtuiste is bietjie verkeerd, omdat Frog Getaway is soveel mooier is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charné O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné O
Saam met vriende

Heerlik en asemrowend.

Dit was 'n heerlike wegbreekplek, ons sal enige tyd weer gaan. Dit is netjies, skoon en alles is daar wat 'n mens benodig! Enigste probleem wat dalk onder die instansie se aandag gebring moet word is die matrasse van die eerste slaapkamer en die laaste slaapkamer is redelik ongemaklik. Veral die eerste kamer s'n kan mens nie omdraai deur die nag nie, dan raas dit met die springs wat heeltyd rondbeweeg. Dan ook die toilet in die badkamer met die stort is ook foutief wat dalk herstel moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frog Mountain Getaway se terugvoer

Dear Charnè,
Thank you so much for your review! We appreciate it so much. We are delighted that you enjoyed your stay at the farm and found it relaxing and beautiful.
We are so sorry about the bed in bedroom 1 though.
My mother slept in it for a few days last week and commented on how comfortable it was and how well she slept.
We even changed the base from wood to solid probably a year ago to prevent the wooden frame from creaking (as they do) But we will see what we can do there and perhaps the mattress needs to be replaced.
Sorry too about the toilet, the little mechanism for the flusher came undone, it had been fixed now.
We do hope to see you again, perhaps in the summer when there is so much swimming and warm weather.
Warm regards
Gabriella

Frog Mountain Getaway
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 5 Plaas 149, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH9rlzRop9HyCFFh7zmUamiHWoMtkRxxxc3Ma7Dt7NkR7OROM47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Portion 5 of Farm 149 Buffeljagsrivier 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.000397746545 20.601666253373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem