Froggy Farm Akkommodasie by Froggy on the Bay | LekkeSlaap
+13
+13

Froggy on the Bay

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorriesrylaan 54, Simonstad, 7975, Wes-Kaap

Beskrywing

Froggy on the Bay bied gerieflike verblyf in 'n sakpas, byderwetse wooneenheid teen die berg met 'n uitsig oor Valsbaai, Boulders Beach en Simonstad se gholf-baan. Dit is ideaal vir gesinne, sakereisigers of paartjies wat op soek is na stil, netjiese verblyf teen 'n bekostigbare prys.

Die eenheid is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Albei slaapkamers het platskerm-TV's met DStv.

Die kombuisie is met breekware, eetgerei, 'n mikrogolf, broodrooster, toebroodjierooster, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eienares voorsien een keer per dag skoon breekware en eetgerei.

Daar is 'n terras langs die eenheid op 'n hoër vlak met braaigeriewe.

Trekpleisters in die area sluit Windmill-strand, Seaforth se pikkewyne en Simonstad se interessante museums en restaurante in, alles is net 2 km vanaf die instansie. Harbour Bay Mall het ook verskeie winkels en restaurante en is net 3,5 km vanaf die instansie.

Slaapplek

’n Bespreking by Froggy on the Bay sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Froggy on the Bay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Dorriesrylaan 54, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Froggy on the Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorriesrylaan 54, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATaBtmwA5nd0Wz9LnPugVq0M9ChtCXm4ZryNiBQ2bbx1rHQg818?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 54 Dorries Drive Simon's Town 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.20659 18.45433
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za