Frontier River Resort
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Stephnie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Ben F - Des 2023
Algehele gradering
Ideaal vir oornag vir grenskruising.
Theuna D - Aug 2023
Algehele gradering
Beste blyplek van ons vakansie! Beste maaltyd!
Helena D - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlike oorstop!
Leonard D - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker verrassing.
Murray P - Jun 2023
Algehele gradering
Overnight stay en route to Namibia.
Henriehetti L - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome trip gewees.
Lizette C - Mrt 2023
Algehele gradering
Ek sal die Frontier River Resort beslis aanbeveel.
Stephen W - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike ervaring.
Dalene H - Jan 2023
Algehele gradering
Dis nou 'n lekker uitspan-plekkie.
Petrus W - Jan 2023
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en baie gasvry.
Theo E - Jan 2023
Algehele gradering
Goeie nagrus, fantastiese kos!
Frontier River Resort se terugvoer
Thank you Theo. Hope to see you and the family again soon. Safe Travels. Frontier River Resort
Leske V - Jan 2023
Algehele gradering
Unieke verblyf langs die Oranjerivier.
Kenneth B - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek en ervaring.
Natasha V - Des 2022
Algehele gradering
Lovely tented camp with great views of the Orange Rivier.
Celine V - Aug 2022
Algehele gradering
Wow dit was nou 'n lekker kuier.
Frontier River Resort se terugvoer
Baie dankie Celine, ons is so bevooreg om sulke wonderlike gaste te kry soos julle en wil he, al ons gaste moet tuis voel hier by Frontier. Julle is altyd baie baie welkom!!
Annerienne F - Jul 2022
Algehele gradering
Die beste!
Etienne D - Jun 2022
Algehele gradering
Gasvrye atmosfeer.
Douwalt D - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely.
Quinn C - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelik, professioneel en ’n fantastiese uitsig.
Leonard V - Apr 2021
Algehele gradering
Oornag stop op pad terug vanaf Namibië.
Marius T - Jan 2021
Algehele gradering
Ontspanne, rustig en battery-laai-kuier.
Frontier River Resort se terugvoer
Ons gaste arriveer as gaste en verlaat soos familie, dit was so lekker om julle hier te he, kom kuier weer gerus.
Heidi K - Jan 2021
Algehele gradering
Stunning place! Will definitely recommend!
Adri O - Okt 2020
Algehele gradering
Puik verblyf op die oewer van die rivier by die Vioolsdrift se grenspos.
Frontier River Resort se terugvoer
Ons gaste kom altyd eerste en wil net die beste vir julle he, baie dankie.
Piet & Erica B - Des 2019
Algehele gradering
Fabulous hosts, excellent location.
Frontier River Resort se terugvoer
We look forward to hosting you again, this time with a river trip, you're always welcome!!
Michael M - Des 2019
Algehele gradering
We enjoyed a very comfortable stay at the Frontier River Resort.
Frontier River Resort se terugvoer
Good day Michael
Thank you for your feedback, and with your stay of 2 nights at Frontier, I am sure that you saw the ground elevation is too steep for any vehicles to park at the chalets, so, therefore, we have a central parking area. The furthest chalet is a mere 75m from the carpark. We do however appreciate all feedback.
Josey D - Jul 2019
Algehele gradering
So rustig!
Frontier River Resort se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is so belangrik vir ons dat ons gaste 'n aangename tyd het by ons.
Onno Z - Mrt 2019
Algehele gradering
Very friendly resort at an exceptional spot.
Frontier River Resort se terugvoer
As a result of being so remotely situated, it is important that our guests enjoy their stay, however short or long and know that they are welcomed like freinds at our Lodge.
Mariette S - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige, skoon plek met al die fasiliteite wat jy kan nodig hê. Vriendelike en behulpsame eienaars.
Frontier River Resort se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde, dit is belangrik dat ons gaste hier by ons, tuis voel.
Danie V - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker.
Anton V - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker geniet.
Lize R - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon verblyf.
Alicia W - Des 2017
Algehele gradering
Staying was absolute bliss.
Frontier River Resort se terugvoer
We are really thrilled that Frontier was able to give you a wonderful start to your holiday and that you enjoyed your stay here with us.
Jeandré R - Des 2017
Algehele gradering
Do yourself a favour! Awesome spot with incredibly welcoming hosts!
Frontier River Resort se terugvoer
So incredibly glad you enjoyed your stay, it is important, that our guests are happy!
Horst K - Nov 2017
Algehele gradering
Excellent: river views, silence and no truck noise from afar.
Frontier River Resort se terugvoer
Thank you for your review, it means alot to us that our guests are happy and go away feeling that they had a great stay, even if it was just a one nighter.
Azania S - Jul 2017
Algehele gradering
Baie geniet en ontspanne. Kamer is netjies, omgewing is pragtig.
Frontier River Resort se terugvoer
Hallo Azania, baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg. Vir ons is dit belangrik dat ons gaste altyd tuis voel en welkom.
Groete
Christine
Engela M - Feb 2016
Algehele gradering
Beveel Frontier beslis aan.
Frontier River Resort se terugvoer
Baie baie dankie Engela vir die mooi terugvoering, dit beteken baie vir ons.
Dit is vir ons baie belangrik, dat ons gaste altyd tuis voel, hier by Frontier.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kotzeshoop-pad, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap