Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fruit Tree Lane

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roslin-weg 39, Stirling, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fruit Tree Lane is in die hartjie van Stirling en is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die bestuurder se perseel.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n matras vir 2 kinders. Die slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien en WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n enkelplaatinduksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel beskikbaar.

Fruit Tree Lane is sentraal geleë en bied maklike toegang tot plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede. Bonza Bay-strand is ook net 7,4 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Fruit Tree Lane sluit in:

Koningingrootte-bed Kindermatras vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Roslin-weg 39, Stirling, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roslin-weg 39, Stirling, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6230ee4839fcc990e6325c3b48a699b1b7ffc4214a2fc55a64dae3ab573031f7dd117a49d14a7ea775a81727c3d62c97a0d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 39 Roslin Road Stirling 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9898698 27.9278059
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem