Fullmoon Paradise Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fullmoon Paradise Lodge bied gastekamers op ’n plaas aan die buitewyke van Morebeng.

Daar is 23 individueel versierde kamers wat elk ’n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed or 2 enkelbeddens het, en elke kamer beskik oor ’n en suite-badkamer. Daar is lugversorging, ’n platskerm-TV, yskassie, lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

Ontbyt en ander etes kan gereël word teen verskillende kostes. Die lodge beskik ook oor ’n braai-area, swembad en konferensiegeriewe om te huur.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fullmoon Paradise Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]