Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Echo Valley Guest Farm

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Duska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Echo Valley Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Barbara H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid van plaas.

Heerlik, alles wat nodig is. Diere geniet. Gasvryheid. Baie mooi plek. Mooi braai. Baie lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gebraai, en bass gevang, voëls gekyk.

Rustige plaasatmosfeer, was baie vriendelik, daar's lekker reisigersextras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anida J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anida J
Gesin met tieners

Rustig.

Lekker plaasgevoel weg van die stad se gewoel. My seun het lekker visgevang en fietsgery, die vryheid baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Echo Valley Guest Farm se terugvoer

Hi Anida, ek is bly julle het dit geniet. Baie dankie dat julle het by ons kom wegbreek.

Echo Valley Guest Farm
Theo L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo L
Saam met vriende

Plaaskuier.

Ons het die plaas huis atmosfeer baie geniet. Die eienaars was ongelooflik en het uit hul pad gegaan om seker te maak alles was reg en volgens ons benodigdhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Echo Valley Guest Farm se terugvoer

It was great having you guys and we hope to see you again on your next visit to our area.

Echo Valley Guest Farm
Benita S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting and farm. Had an amazing visit.

Amazing place to stay, thank you to the lovely hosts for having us on the beautiful farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Echo Valley Guest Farm se terugvoer

Thanks for your great review and was a pleasure having you both. So glad you enjoyed your stay and hope to see you again some day in the near future.

Echo Valley Guest Farm
Nicolette B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die eienaar was vriendelik en gasvry. Sal enige tyd weer terug gaan. Beveel sterk aan. Puik plek en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Echo Valley Guest Farm se terugvoer

Thank you for a wonderful review and so glad you enjoyed your stay. You are welcome back anytime.

Echo Valley Guest Farm
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R542, Klipfonteinplaas Deel 5, Breyten, 2330, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d2ed2d1d89ab99f18ff9c5e27ed8597af746d563f6ccbcfaffbc353ba1dc24844624e1c11383c49f281e1674322643c242a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 R542 Klipfontein Farm Portion 5 2330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.316433208592 29.947953042331
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem