Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Juliana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Fynbos
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Louise V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Gesin met tieners

Lekker ingerig, als is daar wat jy nodig het. Baie lekker saam ons gesin.

Heerlik gebly en ideaal vir 'n familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Onelia H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Onelia H
Gesin met tieners

Heerlik gebly, baie dankie!

Die akkommodasie was baie gerieflik, gesellig en netjies. Dankie Julianna!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma D
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies.

Was baie goed, ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolynne M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rolynne M
Gesin met tieners

Gemaklik en baie spasie.

Ons was in die Paarl vir skool verpligtinge. Die verblyf was gemaklik, skoon met baie spasie. Die verblyf is ook maklik toeganglik en goed geleë vir ons behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very accomodating and helpful host, great value.

Perfect little spot for a group or family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda T
Gesin met tieners

Veilig, gerieflik, bekostigbaar.

Ons het vanaf die Platteland na die stad gereis en vandat ek die bespreking gemaak het, het Juliana my laat voel asof ek oor niks bekommerd hoef te wees nie. Baie duidelike aanwysings is gegee en die ondervinding was heeltemal stresloos. Die gastehuis is sentraal, gerieflik met heerlike linne en wasgeriewe. Daar was tot verwarmerkomberse op die beddens. Ons het niks kortgekom nie, maar Juliana het tog laat weet dat ons kan vra as ons enige iets benodig. In kort was dit 'n bekostigbare, aangename ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vaughan E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaughan E
Saam met vriende

Fantastiese akkommodasie.

Ek sal Fynbos vir enige iemand aanbeveel! Die gasvrou het aan elke liewe ding gedink en nog meer om als so gerieflik as moontlik te maak! Die huis is pynlik netjies, kwaliteit linne, beddens slaap lekker! Die dekor is pragtig. Die eienaar is baie vriendelik en volg gereeld op om te hoor of jy tevrede is met jou akkommodasie en of jy iets benodig! Sal vir seker weer van die huis gebruikmaak as ons die Paarl besoek volgende jaar! Definitief ons verwagtinge oortref - teen 'n baie bekostigbare prys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen O
Gesin met tieners

Wonderlik!

Fynbos het ons verwagtinge oortref. Netjies, skoon, rustig en gerieflik. Hulle het ook gedink aan die klein ekstras om ons verblyf aangenaam te maak. Julian het gereeld kontak gemaak om seker te maak ons bly lekker. Sal verseker weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa E

Puik.

Fynbos verblyf was soos puik! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alana K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana K
Gesin met tieners

Lovely.

A beautiful guest house. Very clean with everything you might need during your stay. Loved the decor (minimalistic). We will definitely recommend Fynbos. The host was super helpful and very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize W

Pragtige huis, skoon en mooiste dekor!

Ons het lekker gebly. Fynbos is so mooi dit lyk of dit uit 'n tyskrif kom. Wens ons kan lekker bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liliana C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liliana C
Gesin met tieners

Heerlik.

Juliana het ons baie vriendelik ontvang en ons deurentyd ingelig gehou met die beurtkragskedules. Die huis is baie netjies en gerieflik en was 'n heerlike rusplek na elke besige dag. Alles wat nodig kon wees, was daar. Fynbos sien ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karaktervolle akkommodasie en baie sentraal.

Moenie laat die Google Maps Streetview jou afskrik nie. Fynbos is netjies gerestoureer en goed toegerus. Die gasvrou gaan uit haar pad om dit vir haar gaste so gereiflik moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Was soos om by jou eie huis te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cabri V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cabri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Een van die mooiste huise teen 'n baie goeie prys. Juliana het ons vriendelik verwelkom. Alles is skoon en nuut. Pragtige uitsig van die berge. Die huis het die mooiste houtvloere en plafonne. Baie veilig. Wi-Fi werk baie goed. Dit is regtig 'n plesier om nie te sit met breekskadedepositos na die tyd nie. Ons sal weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Gesin met klein kinders

Gemaklik en vriendelik.

Baie lekker gebly, plek was skoon, netjies en komberse was snoesig met die winterweer buite. Ons het baie lekker gebly en sal volgende keer langer wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corene T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corene T
Gesin met tieners

Pragtige ou huis met alles wat jy nodig het. Ons kan Fynbos aanbeveel.

Ons het heerlik gekuier. Dis 'n pragtige ou huis met alles wat jy nodig het. Ek kan Fynbos aanbeveel en sal weer van hul gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis V
Gesin met tieners

Lovely Home and hospitality.

"Fynbos" is a great place to stay in Paarl, centrally located and perfect for our purposes, being so close to Paarl Gimnasium. The house itself is charming, the facilities excellent. A Smart TV with decent Wi-Fi is included in the package. Juliana, as a host, was fantastic and was happy for us to check in hours before and check out hours after the stipulated times. I would have given Fynbos a full house of 5 stars but for one issue (which is not controllable by the host), the neighbourhood. It is fine, I never felt unsafe. But it is noisy. Particularly the neighbour's chickens and rooster crowing up a regular storm. Apart from that, this is a hidden gem which I highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fynbos se terugvoer

Thank you for the review Dennis, I am happy to hear you enjoyed your stay. Good news, the neighbor's remove the chickens last week, so no more noise from them.
All the best!
Juliana

Fynbos
Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fabriekstraat 37, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03df132bfb457d69a7a890751a3298cb332286436577d95500818b30abb435d5ec47ce2a89b6508af82133726959ab45d41c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 37 Fabriek Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.727651969002 18.9648485
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem