Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos and Coffee

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Klein troeteldiere is welkom indien hulle in hul eie bed of op die stoep slaap en dit moet vooraf gereël word.
'n Wasgoed- en skoonmaakdiens kan op versoek en teen 'n ekstra koste vir gaste wat langer bly gereël word.
Wees asb. op die uitkyk vir plaaslike wild wat dalk onder die voertuig slaap.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoffmanstraat 3, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32a4276e8c4729fc17138c09ce406de4c3633c27c456f476604db28f3a2706fc1a19db40673db5731123cbbac87e36e819a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 3 Hoffman Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.667526041035 19.507673353967
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem