Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos Holiday House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Abie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 26 resensies vir Fynbos Holiday House
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shakeelah M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shakeelah M
Saam met vriende

Gerieflik, netjies, sentraal.

Ons het baie lekker gebly. Alles was netjies, die huis is ruim. Die enigste probleem was dat tydens beurtkrag kon ons nie die garage deur toekry nie, want daar was nie 'n agterup batterypak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard W
Gesin met tieners

Baie lekker en veilig.

Baie goed ingerig en ruim. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia M
Saam met vriende

Huis weg van die huis af.

Ons het 'n 'girl's weekend' weg gehad. Het baie lekker tuis gevoel! Met groot kombuis en skottelgoedwasser. Kaggel, ekstra komberse en handdoeke was voorsien. Lekker ruim kamer en badkamers. Skoon en netjies! Sal graag weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Besigheidsreis

Alles was perfek en bymekaar en het alles geniet.

Baie lekker gekuier. Huis is perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole R
Gesin met klein kinders

The perfect home for a getaway.

Thank you very much Fynbos Holiday House. We enjoyed our stay and the house is perfect. Everything we needed was right there. The games really added to feel of the weekend. Will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice S
Gesin met klein kinders

Neat, tidy and spacious, perfect!

We were a family with small kids and elderly parents and both were well accommodated for. Near to shops and the beach, definitely coming back here!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Besigheidsreis

Enjoyed the stay.

Will defnitely book Fynbos again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V
Gesin met tieners

Very comfortable stay. Well equipped house.

We thoroughly enjoyed our stay. The double garage was an added bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene G
Gesin met tieners

Baie lekker, gemaklik en sorgvry.

Die huis het lekker spasie en is gerieflik geleë naby die see. Die kinders kon veilig stap in area en dis naby aan alles in Kleinmond. Ons het dit baie geniet. Die potte en panne benodig aandag en was nie heeltemal reg skoongemaak nie en dalk kan u daaraan dink om die dubbelbeddens se matrasse te vervang. Maar dit was baie lekker om in die Fynbos huis te bly en sal ons beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamzin I - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tamzin I
Gesin met klein kinders

Not able to enjoy ourselves.

Myself and family were playing a game of 30 Seconds and apparently we were laughing too loudly for the neighbours and were told to be quiet which I felt was ridiculous as it was only after 9 PM. It spoiled our entire weekend as we were even too scared to let the kids play.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joshwin D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joshwin D
Saam met vriende

Lekker wegbreek.

'n Lieflike kombuis en braaikamer. Die trappe na die 2de vloer kort 'n bietjie aandag. Nader aan die hawe as die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coleen B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coleen B
Saam met vriende

Everything you need is there. Really enjoyed our stay.

The double garage and dishwasher is a nice plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier. Sal dit vir ander aanbeveel.

Dit was 'n baie oulike en goed toegeruste huis. Ons het heerlik gekuier en was nooit in mekaar se pad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fynbos Holiday House se terugvoer

Middag Susan

Ons is bly dat julle jul kuier geniet het. Baie dankie vir die terugvoering.

Vriendike groete.
Abie

Fynbos Holiday House
Mac M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mac M
Gesin met klein kinders

Fantastically serene atmosphere.

See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fynbos Holiday House se terugvoer

Good day,
Thank you for the positive feedback, I am glad that you enjoyed it.
Kind regards,
Abie

Fynbos Holiday House
Morenzah H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morenzah H
Gesin met tieners

Dit was fantasties.

Die huis is pragtig. Goed toegerus en baie netjies. Dit is baie rustig en veilig. Dit was fantasties. Ons het die naweek baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fynbos Holiday House se terugvoer

Goeie dag Morenzah,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer ,ons is bly dat julle n aangename tyd gehad het.

Vriendelike groete.

Fynbos Holiday House
Jeanette R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette R
Gesin met klein kinders

Ticked all the boxes - most enjoyable stay.

Friendly service. Clean and very central. Enjoyed the braai room. Complaint: No sharp knives!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fynbos Holiday House se terugvoer

Jeanette thank you for the review, I will pay attention to the knives.
Kind regards

Fynbos Holiday House
Donveno S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donveno S
Saam met vriende

Had a great time.

Was a great weekend away, really enjoyed it. Wouldn't mind going again or to turn back time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het 'n lekker tyd gehad.

Was 'n wonderlike naweek weg, het dit baie geniet. Sal nie omgee om weer te gaan of tyd terug te keer nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fynbos Holiday House se terugvoer

Hi Donveno

Thank you for you e mail.

We are glad to hear that you had a wonderful time at Fynbos Holiday House and we appreciate the positive feedback.

Kind regards.
Abie.

Fynbos Holiday House
Delia V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia V
Gesin met tieners

Easter Weekend 2019.

We had a lovely time. The owners were very accommodating. Service was great. The house was clean. Friends that visited for the day were impressed with the house. We will recommend this house to all our friends and family.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Paasnaweek 2019.

Ons het 'n lieflike tyd gehad. Die eienaars is baie akkommoderend. Diens was wonderlik. Die huis is skoon. Vriende wat vir die dag kom kuier het was beïndruk. Ons sal die huis aan al ons vriende en familie aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fynbos Holiday House se terugvoer

Good day Delia,

Hope you are well.

Sorry for the late response to your kind rating , but we surely appreciate it and thank you very much.

Have a nice day..

Kind regards.
Abie.

Fynbos Holiday House
Mervyn A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn A
Saam met vriende

Fantastiese huis, so netjies en goed ingerig.

Ons het 'n absolute fantastiese naweek gehad by Fynbos. Alles was so goed ingerig en so netjies. Die kombuis 'n groot plesier om te werk ruim en ingerig met alles wat jy nodig het. Die ontvangs was wonderlik. Ons sal beslis weer gaan en kan baie beslis ander gaste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alna V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alna V
Gesin met klein kinders

Heerlik en rustig!

Ons het 'n fantastiese naweek gehad by Fynbos House. Die huis was mooi skoon en netjies en gerieflik ingerig vir wat ons van so iets sou verwag en regtig waarde vir geld. Sal definitief weer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld!

Groot, netjies, skoon, alles wat jy nodig het, goed toegerus, ons het baie lekker gekuier, alhoewel genoeg back up liggies met loadshedding sal 'n gasstofie dalk baie welkom wees, maar verder goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fynbos Holiday House se terugvoer

Goeiedag Francois,

Jammer vir die laat terugvoer op jou goeie kommentaar in verband met Fynbos Holiday House.

Baie dankie vir die voorstel, ek sal beslis aandag aan daaraan gee.

Vriendelike groete,
Abie

Fynbos Holiday House
Tracey Lee C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Tracey Lee C
Saam met vriende

No hospitality on arrival.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fynbos Holiday House se terugvoer

Good day,
As the owner of Fynbos Holiday House, I would like to apologize once again for any unwelcome reception the guest might have received. The host explained that the guests were an hour late and did not contact or notify her of their position as she had to wait for them.
On arrival, the host noticed that they had party balloons in the car and explained to them the terms and conditions as outlined in the application form that the venue may not be used for party purposes. On the day of departure, the host apologized to them if she carried the message over in an unfriendly tone. In spite of the stained bedding, we paid the full refundable deposit back to the guest.
Friendly regards,
Abie

Fynbos Holiday House
Franklin C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franklin C
Gesin met klein kinders

Fantasties, hierdie was en is die perfekte plek en als was baie gemaklik en ons het baie tuis gevoel en die vrou wat ons ontvang het was baie vriendelik en als was loopafstand.

Ons gaan definitief weer na Fynbos Holiday House toe. Ek sal enigeen aanraai om na hierdie plek te gaan. Daar was als wat ons nodig gehad het en die braai-area was baie gerieflik en perfek vir kuier. Ons is definitief nie spyt ons het na hierdie huis gegaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon.

Ons het heerlik hier gebly. Die huis is ruim, skoon en netjies en het alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette W
Saam met vriende

Waarde vir geld, kon nie vir beter vra.

Fynbos is regtig waarde vir geld. Veilig, alles wat jy nodig het onder een dak. Sal die huis vir enige een aanbeveel, fantastiese plek, regtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Straat 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQTj2PmZmY11JFoR71cbUEMOwHZ0muW6DtNSQMpMp2WoiOsTgPm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 26 5 1 5 35 9th Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.339335583609 19.021662969589
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem