Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos Ridge Country House and Cottages

Selfsorg
Luukse Kamer - Koninggrootte-bed
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié luukse kamer op die eerste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die kamer bied ’n uitsig op die skouspelagtige Outeniekwa- en Tsitsikammaberge.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt is ingesluit in die tariewe vir die Country House Kamers.
Ontbyt vir die selfsorg-eenhede is beskikbaar teen R200 per persoon.
Aandete beskikbaar op vooraf versoek.

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 15 betaal 80% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Kamer - 2-Enkelbed/Ekstra lang Koninggrootte
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat ook in 2 driekwartbeddens omskep kan word en 'n moderne en suite-badkamer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt is ingesluit in die tariewe vir die Country House Kamers.
Ontbyt vir die selfsorg-eenhede is beskikbaar teen R200 per persoon.
Aandete beskikbaar op vooraf versoek.

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 15 betaal 80% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior Luukse Kamer
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Superior Luukse kamer met 2 enkelbeddens of 'n ekstra lang koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n aparte stort. Hierdie kamer het het 'n aantrekkamer en direkte toegang tot die stoep. Ander geriewe sluit 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, strykyster, strykplank, kluis en LCD-TV met 10 kanale in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt is ingesluit in die tariewe vir die Country House Kamers.
Ontbyt vir die selfsorg-eenhede is beskikbaar teen R200 per persoon.
Aandete beskikbaar op vooraf versoek.

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 15 betaal 80% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinkothuis - Slaapplek vir 5
Vanaf
Vanaf R4 400
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke ruim kothuis het 'n koninggrootte-bed in 1 kamer en 3 enkelbeddens in die ander kamer. Die kamers het en suite-badkamer met 'n bad en/of stort. Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, eetarea en TV met DStv. Afgesien van die smaakvolle meubels, is daar houtvure in die sitkamer en hoofslaapkamer vir die koeler aande, asook 'n privaat patio met 'n ingeboude braai. Alhoewel ons kothuise ten volle toegerus is vir selfsorg, kan ontbyt en aandete vooraf bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is ingesluit in die tariewe vir die Country House Kamers.
Ontbyt vir die selfsorg-eenhede is beskikbaar teen R200 per persoon.
Aandete beskikbaar op vooraf versoek.

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 15 betaal 80% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinkothuis - Slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R4 400
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, kaggel en en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met stort. Die sitkamer het 'n knus kaggel met houtvuur, LCD TV, 32 satelliet-kanale en DVD-speler. Die kombuis ten volle toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is ingesluit in die tariewe vir die Country House Kamers.
Ontbyt vir die selfsorg-eenhede is beskikbaar teen R200 per persoon.
Aandete beskikbaar op vooraf versoek.

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 15 betaal 80% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ateljee / Woonstel
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Ateljee-woonstel is 'n ruim woonstel wat noord front en geskik is vir 2 gaste. Die woonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, 'n kombuisie wat volledig toegerus is, 'n eetarea en TV met DStv. Dis op die eerste verdieping van die plattelandse huis en het 'n privaat ingang en balkon wat 'n pragtige uitsig op die berge het. Alhoewel die woonstel volledig toegerus is vir selfsorg, is ontbyt en aandete beskikbaar op versoek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is ingesluit in die tariewe vir die Country House Kamers.
Ontbyt vir die selfsorg-eenhede is beskikbaar teen R200 per persoon.
Aandete beskikbaar op vooraf versoek.

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 15 betaal 80% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7 km wes van Plettenbergbaai, Direk langs die N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmZmNiMDhmLWFjZDMtNDBkZi04MGE5LTg2Y2IwOTkyMTZiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 7 km West of Plettenberg Bay Directly off the N2 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.039120255751 23.294631242752
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem