- 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 7 km West of Plettenberg Bay, Directly off the N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Fynbos Ridge Country House and Cottages beskik oor 'n gastehuis en selfsorgkothuise wat ideaal geleë is in 'n privaat natuurreservaat in Plettenbergbaai, in die hartjie van die Tuinroete.
By Fynbos Ridge Country House and Cottages kan gaste kies tussen B&B-verblyf in die plattelandse huis, of selfsorgverblyf in die tuinkothuise en ateljeewoonstelle. Die plattelandse huis is 'n groot Kaap-Hollandse gastehuis wat 4 luukse slaapkamers en 1 dubbele, luukse slaapkamer het, elk met 'n volledige en suite-badkamer. Elke ruim kothuis is goed toegerus, het 2 badkamers en het slaapplek vir 5 gaste. Die selfsorg-ateljeewoonstel is 'n ruim eenheid wat noord front en geskik is vir 2 gaste.
Die formele en informele sitkamers het albei kaggels en daar is 'n lang stoep buite waar gaste 'n uitsig op die berge kan geniet terwyl ontbyt en aandetes geniet word.
Die swembad is privaat en het die wonderlikste uitsigte.
Die Tuinroete is bekend vir uitstekende voëllewe, boswandelings en walviskyk. Meer as 85 voëlspesies besoek die perseel. Daar is baie soorte proteablomme in ons inheemse tuine.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Liz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 7 km West of Plettenberg Bay, Directly off the N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Fynbos Ridge Country House and Cottages het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 km West of Plettenberg Bay, Directly off the N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang