LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by G04 90 Beach Boulevard | LekkeSlaap
+35

G04 90 Beach Boulevard

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir G04 90 Beach Boulevard
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marge R - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marge R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging met uitsig op die see en Tafelberg. Het alles wat jy nodig het vir jou verblyf.

Ons het lekker gebly. Die wasmasjien en tuimeldroër was 'n pluspunt. Sal G04 definitief aanbeveel.

Christo V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Gesin met klein kinders

Alles baie lekker gewees.

Goed en ons sal definitief weer daarheen gaan in die toekoms.

Gregory C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay the ocean and mountain view was breathtaking.

The house was fully equipped, we were not lacking. You only need your overnight bag. Then you ready for a treat. I already recommended 3 of my friends for the place.

Laurian C - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laurian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome.

Die plek was baie netjies. Geen probleme gehad nie. Sal dit weer huur. Ons het lekker gekuier. Baie dankie vir die gasvryheid vanaf die dag wat ons navraag gedoen het. Ons het lekker gerus, maar sal beslis volgende keer langer bly. Baie dankie, ons sal beslis julle aanbeveel.

Nic B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nic B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies met alles wat nodig is vir 2 volwassenes oor 'n paar dae.

Woonstel baie gerieflik ingerig met alles in goeie orde en skoon. Probleem met DStv is baie vinnig en doeltreffend uitsorteer met vriendelike, plaaslike agent. Het 'n lieflike paar dae hier deurgebring ten spyte van ysige weer.

Deudon T - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deudon T
Saam met vriende

Fantasmagories

Dit was baie gemaklik, stil en wonderlik.

Chane B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lovely, would go back.

Beautiful location and sights to see. Weather was perfect for late afternoon/night chills outside. Apartment had everything that one would need.

Max-lin J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max-lin J
Gesin met tieners

Fantasies. Enige tyd weer. Net vooraf na die weer kyk.

Baie baie lekker, mooi en netjies. Gerieflik en waarde vir geld. Sal beslis weer gaan.

Peter S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable. Lovely location. Highly recommended.

Would recommend it to all people. One little recommendation, could you consider adding a veranda. The sun from the western side is so hot you cannot sit outside to look at the stunning view.

Jaco E - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco E
Gesin met klein kinders

Fantasties

Alles was 100%. Die ligging, netheid van die woonstel ens. Die groot stoep en klein tuintjie was ook baie welkom. Ons het geen fout gekry met ons verblyf en ervaring nie. Die strykyster skakel die krag af as dit gebruik word na so minuut, maar darem weet ons hoe om die krag weer aan te sit. Die weer was wonderlik, wat 'n groot bonus was. Nie ons eerste keer in Kaapstad of Blouberg nie, maar sal definitief terug gaan na dié juweel toe. Net genoeg vir ons klein familie.

Danie V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V
Besigheidsreis

Wonderlike plek met 'n pragtige uitsig.

Ligging is ideaal en waarde vir geld.

Johan S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met tieners

Lekke ligging.

Die ligging maak dit die perfekte base om die hele Wes-Kaap te besoek, baie skoon en netjies, en wat kan jy meer vra as díe perfect view van Tafelberg.

Riaan E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E
Gesin met klein kinders

Baie lekker plekkie met 'n baie mooi uitsig.

Naby aan alles. Alles wat jy nodig het is daar beskikbaar. Sal die plek definitief aanbeveel.

Alet M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegerus met als wat jy nodig het, met 'n baie goeie ligging.

Die plekkie is heerlik geleë met 'n pragtige uitsig. Dis baie goed toegerus ─ 'n stoof, mikrogolf, yskas, wasmasjien, pragtige skoon linne en handdoeke. Alles sluit dig en dis toegerus met 'n alarm. Selfs buite op die stoepie het ek heerlik veilig gevoel. Ons het ook lekker flieks gekyk. Daar is restaurante en 'n Spar binne stapafstand. Ons het dit terdeë geniet!

Kotie K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kotie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Small, but a nice place to stay.

The apartment was clean with everything you need with a nice, small, safe garden for children. The view is excellent and walking distance from the beach. It is a little bit small, but a very safe place to stay. The furniture needs attention. A little paint will do.

Thabang B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabang B
Gesin met klein kinders

Lovely place with a great view.

We really enjoyed our time.

Marietjie H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en skoon.

Baie klein, maar perfek vir 2 mense. Loopafstand van die see. Naby winkels en restaurante.

Clarisse D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarisse D
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Baie netjies en veilig. Sal enige tyd die verblyf aanbeveel. Sal in die toekoms weer daar wil bly.

Shaun G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Dit is 'n wondelike plekkie met uitstekkende uitsig van Tafelberg en die see op jou voorstoep. Ons sal enige tyd weer teruggaan.

Monica L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica L
Saam met vriende

I loved my stay and will definitely book again.

Definitely a 10/10. I usually like to go every second year but enjoyed my stay so much and the location was amazing with the most beautiful view that I am seriously contemplating another visit this year. The price was so affordable and the lady who was the rental agent was super nice.

Marike G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike G
Gesin met klein kinders

Perfekte ligging en heerlik om te by.

Ons het heerlik hier gebly en die woonstel het alles wat 'n mens nodig het. Met ons aankoms het 'n heerlike bottel rooiwyn gewag en die woonstel was skoon en netjies. Die eienaar het ons selfs vroegtydig ingelig van moontlike loadshedding via WhatsApp tydens ons verblyf. Daar is pragtige uitsigte oor die see en op Tafelberg en kan lekker gebraai word op die stoep. Daar is veilige parkering in 'n motorhuis, alarm en diefwering so mens hoef nie oor iets bekommerd te wees nie. Die eienaar kan dalk 'n klein skoppie in die woonstel sit, want moes gereeld die woonstel uitvee van ons het gereeld sand ingetrap.

Lana V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lana V
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig!

Vriendelike diens!

Francois V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Gesin met klein kinders

Baie tevrede, sal weer kom

Sal definitief weer kom. Hoogs aanbeveelbaar.

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 90, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzNTljNTYwLWRkNTEtNDU4ZS1hNWZkLWU0NjM2NjBjZDZlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag(plek vir 4) 23 5 1 5 90 Beach Boulevard Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -33.812442673282 18.471030043456
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!