G04 The Boulders

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 16 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Beskrywing

G04 The Boulders is 'n woonstel op die grondvloer in die veilige Boulders-kompleks in die gewilde vakansiedorp Ballito aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Die Boulders-kompleks is in Compensation Kusweg en bied direkte toegang tot die strand. Die kompleks het 'n groen grasperk waar kinders kan speel, 'n omheinde swembad en 'n gemeenskaplike braai-area.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-stort en 'n kluisie in die kas. Die kamer het ook 'n skuifdeur met sekuriteitshekke wat op die stoep oopmaak. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Dié kamers deel 'n tweede badkamer met 'n bad. Daar is plafonwaaiers in al die slaapkamers en die leefarea.

Die moderne kombuis is met 'n stoof, tuimeldroër, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Die sitkamer bied ook toegang tot die lieflike stoep vanwaar gaste die see-uitsig na Salt Rock kan geniet. Daar is staalveiligheidshekke sodat jy die deure saans kan oop los om na die branders wat breek te luister. Daar is ook onderdakparkeerplek vir 1 voertuig en oop parkeerplek vir besoekers en waentjies in die veilige kompleks.

Slaapplek

'n Bespreking by G04 The Boulders sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na G04 The Boulders gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 R1 160 per nag (plek vir 6)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 16 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false