+44

G04 The Boulders

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: 76 Compensation Beach Road, G04 The Boulders complex, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

G04 The Boulders is 'n moderne selfsorgwoonstel op die grondvloer in die veilige Boulders-kompleks in Ballito, KwaZulu-Natal. Die kompleks is geleë op Compensation Road en bied direkte toegang tot die strand, 'n gemeenskaplike braai-area, 'n omheinde swembad en 'n grasperk vir kinders.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-stort en 'n klein kluis. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Alle slaapkamers en die leefarea het plafonwaaiers. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die eetarea bied sitplek vir 6 gaste, en die sitkamer het 'n slim-TV en toegang tot onbeperkte Wi-Fi.

Die sitkamer maak oop na 'n patio met see-uitsigte, en beide die hoofslaapkamer en sitkamer het skuifdeure met veiligheidshekke. Die eiendom bied onderdakparkering vir 1 voertuig en bykomende oop parkering vir besoekers en sleepwaens.

Die kompleks is stapafstand van die strand en naby restaurante, winkels en plaaslike besienswaardighede in Ballito.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johan F
Gesin met tieners
5.0
Heerlike gesinsvakansie vir 'n week op die Noordkus. Baie goed geleë met pragtige see-uitsig. Netjiese, moderne woonstel met al die nodige geriewe. Sa...
Sien meer
Sep 2025
Dawn C
Gesin met tieners
5.0
Wonderful holiday. We had a lovely stay. Perfect location and easy access to all Ballito amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Mirna S
Gesin met tieners
5.0
Ons was daar vir die Comrades, het aan al ons behoeftes voldoen. Ons het heerlik gebly!
Jun 2025
Johan D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker en sal weer gaan. Ons was aangenaam verras oor hoe skoon en goed gemubileerd die plek was. Sal enige tyd weer gaan!
Apr 2025
Cherise A
Gesin met klein kinders
5.0
Beste in Ballito. Pragtige eenheid naby die see en swembad. Perfek vir 'n gesin met kinders. Ons 2-jarige dogtertjie het dit so geniet. Baie plek om r...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gabriella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 76 Compensation Beach Road, G04 The Boulders complex, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink G04 The Boulders het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: 76 Compensation Beach Road, G04 The Boulders complex, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4AIHyNOwrE0pgLdbKEaTGiKslKuOUzzLPZNdHxs3xP8xMitJr8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 55 5 1 5 76 Compensation Beach Road G04 The Boulders complex 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 08:00 -29.536971313839 31.221836775042
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang