Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gabbys Cottage Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pedro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 28 resensies vir Gabbys Cottage Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Steve O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great spot for overnight stay on travels to and from the Cape.

Gabbys has everything and more that a traveller could want or need. Great location close to N1, shops and restaurants. For those preferring self-catering, all anyone would require. The cottage is spotlessly clean, with great bedding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoleen L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend akkommodasie en sal vir seker weer daar gaan bly.

Akkommodasie was baie skoon en netjies. Eienaars baie vriendelik en sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer

Goeie dag, Nicoleen.
Baie dankie vir jou pragtige resensie, dit maak ons baie trots as gashere en die moeite werd om wonderlike gaste soos julle te kon huisves. Dit was 'n voorreg om julle hier by ons te verwelkom. Ons sien uit na jul terugkeer.
Vriendelike Groete
Gabbys Cottage Guesthouse

Gabbys Cottage Guesthouse
Kevin A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location and well appointed room. We would recommend Gabby's.

The room had everything one could wish for and is close to a large mall restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer

Hi Kevin.
We want to express our heartfelt gratitude for choosing to stay with us. Your presence was truly a pleasure, and we appreciate the positive energy you brought to our establishment. Thank you for being a fantastic guest – we look forward to welcoming you back soon!

Gabbys Cottage Guesthouse
Dirk V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker om na lang rit daar te kon oornag.

Vriendelik ontvang. Pragtige tuin. Kamer baie mooi netjies, skoon, pragtige dekor. Vyf sterre vir hulle. Sal hulle beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie, Dirk.
Dit was ons voorreg om julle te ontmoet en te huisves. Ons sien uit daarna om jul terug te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike Groete
Gabbys Cottage Guesthouse

Gabbys Cottage Guesthouse
Pieter D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Gesin met tieners

Huis weg van huis af.

Die verblyf was baie netjies en gerieflik. Ons is baie goed ontvang en het dadelik tuis gevoel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer

Goeie dag, Pieter.

Baie dankie vir jou resensie. Dit was ons voorreg om jou en jou dogter te ontmoet en te huisves.
Groete
Gabbys Cottage Guesthouse

Gabbys Cottage Guesthouse
Marita T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita T
Gesin met klein kinders

Wow wow wow!

Attention to detail is immaculate! Loved every little piece of it! Well situated and confectioneries were readily available. So beautiful, taking you to an amazing lighted fairy garden and place! Next time we travel, we will stay over here, without a doubt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Marita.
Dit was so lekker om vir jou te huisves.
Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom.

Gabbys Cottage Guesthouse
Leanne H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of the best guesthouses we've stayed at!

Every little thing is provided, the decor is stunning, and the garden is beautiful with fairy lights at night. Secure parking, a great bed, a lovely little kitchen, a beautiful patio to relax on, etc. There is a great shopping centre around the corner with really nice restaurants. The hosts are wonderful. I can't praise this establishment enough. It's wonderful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer

Goeie dag, Leanne. Dankie vir jou wonderlike resensie en prag beskrywing van ons gastehuis en geriewe wat julle geniet het by Gabbys Cottage Guesthouse. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en akkommodeer. Ons sien daarna uit om jul binnekort weer in ons gastehuis te verwelkom. Groete Gabbys Cottage Guesthouse

Gabbys Cottage Guesthouse
Apie R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Apie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Ons het heerlik ontspan en só lekker gebly. Baie baie netjies en pragtige kamer! Julle sien ons vir seker weer, dankie, Pedro en Kevin vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie, Apie.
Dit was ons voorreg om julle te ontmoet en te huisves. Ons sien uit daarna om jul terug te verwelkom by Gabbys Cottage Guesthouse.

Gabbys Cottage Guesthouse
Willem M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf en great gashere.

Ons het 8 nagte hier gebly a.g.v. hokkie toernooi in Bloemfontein. Fantastiese diens, baie vriendelike en hulpvaardige eienaars en hulle het sowaar die ekstra myl gegaan om ons te help. Absolute "attention to detail" in hulle kamers en tuin, wat dit so maklik gemaak het om net te kon ontspan. Goed toegeruste eenhede en het alles wat jy sou benodig. Goed beplan en baie gemaklik en cosy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Willem.
Ons was so bevoorreg om jou en Liezl te kon huisves. Ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom hier by Gabbys Cottage Guesthouse. Groete

Gabbys Cottage Guesthouse
Hugo J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, uiters skoon en net goed toegerus. Sal definitief aanbeveel.

Sal definitief weer besoek en sal volgende keer van die braai en lapa-area gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Hugo.
Dit was ons voorreg om julle te verwelkom hier by Gabbys Cottage Guesthouse. Ons sien uit daarna om jul weer te huisves.

Gabbys Cottage Guesthouse
Paul S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon. Wonderlike plek.

Baie lekker plek. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Paul. Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet en te huisves. Ons sien uit na jul terugkeer na Gabbys Cottage Guesthouse. Groete

Gabbys Cottage Guesthouse
Eric W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gabbys Cottage is a jewel in Bloemfontein.

Gabbys is probably the best guesthouse my wife and I have visited in the Freestate. It is immaculately clean and tidy, maybe a little cluttered, but beautifully decorated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer

Thank you for taking the time to review us Eric. We are delighted you enjoyed your stay here with us. We take great pride in delivering only the best experience to each and everyone of our guests.
Gabbys Cottage Guesthouse

Gabbys Cottage Guesthouse
Werner L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner L

Fantasties.

Baie netjiese plek, skoon, stylvol. Stapafstand van Northridge Mall met talle winkels en restuarante. Kevin en Pedro is vriendelike mense en baie gasvry! Ons gaan vir seker weer Gabbys Cottage besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Werner.
Ons sien uit daarna om jou weer te huisves.

Gabbys Cottage Guesthouse
Cathie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ondervinding. Ek sal Gabby's enige tyd aanbeveel!

Pragtige tuin, vriendelike diens. Was 'n heerlike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het nou ons plek gekry waar ons sal oorslaap wanneer ons in Bloemfontein is.

Baie vriendelike diens en pragtige tuin!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer

Hallo Cathie
Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Ons is so bly julle het tuis gevoel hier by ons. Dit was wonderlik om vir julle te kon ontmoet en huisves.
Ons sien uit na jul terugkeer hier na Gabbys Cottage Guesthouse.
Vriendelike Groete

Gabbys Cottage Guesthouse
Rudi C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi C
Saam met vriende

Baie tevrede. Bo-gemiddelde standaarde!

Dit was 'n absolute plesier om by Gabbys oor te bly vir 2 nagte. Baie goed toegerus met alles wat jy sal benodig en nog meer. Pedro en Kevin is uitsonderlike gashere. Die lapa met braai was so gesellig en ons het baie tuis gevoel. Dankie Bloemfontein en sy wonderlike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer

Duisend dankies Rudi.
Dit was ons groot plesier om julle te kon huisves. Die gees was groot. Ons is jammer oor die bokke se verloor, maar dit was nogtans 'n uitstekende naweek vir eder en almal. Ons hoop ons sien jul weer.

Gabbys Cottage Guesthouse
Heleen V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V
Gesin met tieners

Voorwaar die beste gastehuis waar ek nog ooit gebly het.

Pedro en Kevin is awesome. Ons het dit voorwaar baie geniet. Sal vir seker weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie Heleen.
Dit was 'n vooreg om jou en die familie te huisves.
Ons sien uit na jul terugkeer hier na ons.

Gabbys Cottage Guesthouse
Mlangeni G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mlangeni G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place, service is very good. Hosts are very friendly. We really enjoyed our stay.

I recommend it to everyone. We will definitely be coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer

Hi Mlangeni,
Thank you kindly for the positive feedback.
We enjoyed hosting you and hope to see you soon again.

Gabbys Cottage Guesthouse
Aidene V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aidene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow what a beautiful place.

This was such a stunning place to stay. The hosts were wonderful and friendly. The room was spectacular the garden stunning. You can see the love that has been put into making Gabbys a home from home. You will see us again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer

Hallo Aidene
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle hier by ons te kon huisves. Dit maak ons harte bly om te sien dat jul dit so geniet het. Ons sien uit na jul terugkeer.
Vriendelike Groete

Gabbys Cottage Guesthouse
Rinette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinette V
Gesin met tieners

Beste verblyf in BFN.

Baie dankie aan Pedro en haar man. Julle gasvryheid is onmeetbaar. Hierdie was definitief huis weg van die huis. Julle sal ons definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Rinette. Dit was baie lekker om jou en Wian te kon ontmoet en huisves.
Jul is altyd welkom hier by ons.

Gabbys Cottage Guesthouse
Vernon K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boeke fantasties.

Dankie Kevin vir jou en jou vrou se vriendelikheid en lekker kuier, 'n juweel van 'n plek sal dit weer gebruik en aanbeveel sover ons reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Vernon
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was 'n groot plesier om jul te kon ontmoet. Ons sien uit na julle volgende besoek hier by ons. Groete

Gabbys Cottage Guesthouse
Joret O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joret O
Enkelreisiger

Wonderful hosts, beautiful place.

I really enjoyed my time with Pedro and family! They are so welcoming and allowed my dog to play around and even swim. This will be my future place to stay over when traveling through Bloemfontein. Thank you again for a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer

Hello Joret,
Thank you kindly for the review. We really loved hosting you and Uzuri.

Gabbys Cottage Guesthouse
Vera R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Welkome lafenis na 'n lang tog! Self ons Scottie-hondjie was in sy noppies. Pedro en Kevin se gasvryheid, die fyn detail waarmee die akkommodasie uitgerus is, die pragtige tuin en natuurlik die filterkoffie het alles bygedra tot 'n besliste weersiens-verblyf by Gabby's.

Die akkommodasie was selfs beter as wat ons verwag het. Smaakvol, skoon en met alles wat ons nodig sou gehad het om 'n ete voor te berei. Daar is ook 'n hele aantal wegneem ete plekke so te sê om die draai. Pedro is 'n wonderlike gasvrou en sy het ons regtig so tuis laat voel. Dit was die eerste keer wat ons hondjie saam gereis het, so ons was nogal benoud oor hoe hy daar sou aanpas ─ hy was gelukkig verby! En dit was vir ons so 'n verligting. Ons sal beslis weer daar oorbly en die woord versprei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Vera,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is so bly dat jul ons plekkie geniet het. Dit was ons plesier om vir jul dit lekker rustig te maak, en om vir Fergus te kon ontmoet; hy was baie soet. Ek sit solank die koffie aan vir jul volgende besoek.

Gabbys Cottage Guesthouse
Chrisna A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna A
Gesin met klein kinders

Die aandag aan detail is absoluut fantasties.

Ons het as gesin daar gaan bly en was aangenaam verras. Van die moerkoffie tot die buigstrooitjies in die kombuis en ekstra noodbenodighede wat op die eerlikheidsbeginsel te koop aangebied word. Die gasvrou, Pedro, en haar man, Kevin, is pragtige warm mense wat 'n mens tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, Chrisna. Ons sien uit na jul volgende verblyf hier by ons.

Gabbys Cottage Guesthouse
Elvis S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvis S
Gesin met tieners

'n Besonderse verblyfervaring.

Ons verblyf in die kothuis was 'n besonderse ervaring. Die aandag aan detail wat gegee is om ons verblyf so gerieflik en aangenaam as moontlik te maak, was iets besonders. Die kamer was baie netjies en goed ingerig om 'n huislike atmosfeer te skep. Die gasvrou, Pedro, het werklik baie moeite gedoen om ons verblyf spesiaal te maak. Gabby's Cottage is nou ons nuwe nommereenverblyf in Bloemfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jill G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jill G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, with helpful hosts.

Clean. Cottage was very well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N
Gesin met tieners

Perfekte oornagplek of langer ook.

Fantastiese plek. Skoon en baie netjies, voel sommer tuis in die kothuis, en die swembad- en onthaalarea is uitstekend. Eienaars baie gasvry en vriendelik. Sal definitief aanbeveel. Eersteklas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eunice V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike pophuisie om in tuis te gaan.

Die ervaring om by Gabby's tuis te gaan, was onbeskryflik. Die erf is fantasties, die diens en gasvryheid was enorm. Ons sal baie graag weer hier wil tuisgaan. Selfs ons Yorkie is met ope arms ontvang. Baie dankie Pedro, dit was 'n onbeskryflike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie Eunice,

Dit was wonderlik om jou, Fanie en klein Bobby te kon ontmoet. Dankie vir die mooi woorde. Hoop om jul gou weer te sien. Tot volgende keer.

Groete
Pedro Prinsloo

Gabbys Cottage Guesthouse
Vanaf
R1 389
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 389
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 389
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gascony-singel 24, Helicon Heights, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed3ca4ecdd107ab684d9a874197a3e622a8035b338fc2e4583bc60647f0b7c47f73bcd525e55be311ebcb6c95dad0076f7d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 389 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 24 Gascony Crescent Helicon Heights 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.073286476057 26.235056519508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem