LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gabriella's Accommodation | LekkeSlaap
+36

Gabriella's Accommodation

24 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 24, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gabriella's Accommodation is sentraal in Riebeek-Kasteel geleë en is stapafstand van verskeie restaurante, galerye en winkels af.

Gaste het 'n keuse tussen 4 kamers en 1 selfsorgeenheid, waarvan almal privaat ingange en 'n buite-area het. Die 4 kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, en is ingerig met 'n gemaklike dubbel-, koninggrootte- of koningingrootte-bed. Die selfsorg-ateljee het 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea.

Daar is lugversorging en 'n yskassie in 'n paar van die kamers. Linne en handdoeke, beskuit en koffie- en teemaakgeriewe word in al die kamers voorsien. Parkeerplek vir gaste is ook op die perseel beskikbaar.

Riebeek-Kasteel bied verskeie restaurante en koffiewinkels, asook doendinge soos fietsry, bergfietsry en wynproe. Gaste kan ook die De Oude Kerk Museum of die Kasteelberg Natuurreservaat gaan besoek.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Gabriella's Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Hoofstraat 24, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gabriella's Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 24, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyZTI5M2E1LWQzNTEtNDNmYy05NjkxLTk1NTI3MWY3ZmJiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 24 Main Street Riebeeck Kasteel 7307 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.384302827835 18.894102677841
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!