LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gaia Guest House | LekkeSlaap
+86

Gaia Guest House

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diluta-rylaan 29, Sunset Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R699 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Gaia Guest House is in Sunset Beach en bied gerieflike selfsorg-eenhede.

Verblyf word in 5 eenhede aangebied wat al te saam slaapplek vir 12 gaste het. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n badkamer, kombuisie, slim-TV, Netflix, internettoegang en koffie- en teemaakgeriewe. Rook is verbode in die eenhede. Let asb. op al die kamers is selfsorg.

Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike gaste-sitarea. Daar is ’n vuurput buite in die tuin, asook 'n etenstafel met sitplek vir 10. Parkeerplek is in die oprit beskikbaar. Stoorplek vir branderplank-gereedskap en klein sleepwaens is beskikbaar op versoek.

Gaia Guest House is 500 m vanaf ’n klein winkelsentrum, 700 m van die MyCity-bushalte af en 900 m van die strand af wat ideaal is vir branderplank- en vlieërbranderry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Gaia Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Diluta-rylaan 29, Sunset Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gaia Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R699
per nag (plek vir 3)
Vanaf R699
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diluta-rylaan 29, Sunset Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAARA7gQ3iK0l5yEZdCYz3YV00lRaYMzV3E44AVNQTnaRQZmPCLY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R699  per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 29 Diluta Drive Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.857034 18.494104
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!