Gairtney Guest Farm
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gairtney Plaas, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Gairtney Guest Farm is in die pragtige Joubertspas geleë, net 1 km van die teerpad af en maklik bereikbaar vir enige motor.
Dié selfsorgkothuis is geskik vir 'n gesin of klein groepe. Daar is 'n dubbelkamer met 'n kamer langsaan met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n ruim sitkamer en 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. Die badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n terras met 'n braai-area. Gaste is welkom om groente te pluk in die groentetuin.
Daar is verskeie doendinge in die Oos-Kaap Hoogland soos voetslaanroetes, patrysjag of bokke jag, hengel, perdry, riviervlotvaart, bergfietsry en langs die landskapspad ry. Die voëllewe is volop en uitstappies na die aasvoël-kolonies kan gereël word.
Slaapplek
’n Bespreking by Gairtney Guest Farm sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Renee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Jaar gelys 10
Ligging
- Gairtney Plaas, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Gaste dink Gairtney Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gairtney Plaas, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom