Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gallery on Wade

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wadestraat 3, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 18)

Beskrywing

Gallery on Wade is 'n ruim selfsorghuis in Strand wat ideaal vir 'n gesin of groep vriende is.

Hierdie huis bied slaapplek aan 10 volwassenes en 8 kinders. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 2 enkelslaapbanke vir kinders. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n enkelslaapbank vir 'n kind. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die eerste badkamer het 'n bad en stort. Die tweede badkamer het 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, lugbraaier, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea en eetarea het oorgenoeg sitplek en 'n enkelslaapbanke vir kinders. Daar is 'n TV met DStv en 'n kuier-area met 'n pooltafel, tafeltennistafel, ingeboude braai en sitplek.

Die kuier-area lei na die tuin met 'n plonspoel, sitplek en ingeboude braai. Veilige parkeerplek vir 4 voertuie is beskikbaar. Die verblyf is naby winkels en restaurante en is net 'n entjie se ry vanaf die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Gallery on Wade sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbank vir 1
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 6 mense
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3/5

Mishqah Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Wadestraat 3, Strand, 7139, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 18)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 18)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wadestraat 3, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd127d0c746ba77025696c908e74da641c209a0be754fc07bb959e48f914075e654e1d3e643fbcc482766ad56c74c6b5b3989?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 18) 3 Wade Street Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.111749790133 18.834866137119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem