Gamtoos River Mouth Holiday House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gamtoos River Mouth Holiday House bied selfsorgverblyf, en is in 'n veilige oord, naby die Gamtoos-riviermond geleë.

Die huis is volledig gemeubileer en het 3 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, klerekaste en 'n muurpaneelverwarmer. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus met die nodige toestelle om maaltye te kook.

Langs die kombuis is die sitkamer met 'n ingeboude kaggel en 'n TV met DStv. Gaste moet asb. hul eie dekodeerder, slimkaart en kabels saambring. 'n Mediaspeler met 'n verskeidenheid films en TV-reekse kan gereël word.

Die sitkamer lei na 'n groot dek met 'n ingeboude braaiplek, buite-etenstafel, en 'n pragtige uitsig oor die gebied en see in die verte.

Slaapplek

'n Bespreking by Gamtoos River Mouth Holiday House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gamtoos River Mouth Holiday House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za