Garden Apartment - Kommetjie
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiers-weg 21, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Garden Apartment - Kommetjie is 'n stylvolle tuinwoonstel in Kommetjie, Kaapstad en is 'n uitstekende keuse vir gaste wat verblyf vir hulle seevakansie soek. Dit is sentraal geleë en is naby talle geriewe. Die see is net 'n kort entjie se stap vanaf die woonstel en die woonstel is ook naby winkels en restaurante.
Hierdie bekoorlike selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het direkte toegang tot die binnehof met 'n stoep en sitplek. Hierdie slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n klein badkamer met 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofbadkamer het 'n stort wat na buite toe lei, asook 'n wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die hoofleefarea spog met 'n uitsig oor die tuin en het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, konveksie-mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Gaste kan hulle maaltye by die sentrale ontbyttoonbank met stoele en die etenstafel met stoele geskik vir 4 gaste geniet. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met toegang tot Netflix en 'n knus kaggel. Gratis WiFi regdeur die woonstel is beskikbaar.
Die buite-area bied 'n welige groen omgewing en braaigeriewe. Dit is die perfekte plek waar gaste kan ontspan, 'n boek lees en die natuur kan inneem.
Slaapplek
’n Bespreking by Garden Apartment - Kommetjie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- De Villiers-weg 21, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiers-weg 21, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom