Garden Courtyard

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Barbara R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Great after a long day on the road. Peaceful and comfortable. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Somme baie lekker. O hemel, na 'n uiters stresvolle dag ervaar jy die stilte en rustigheid wat geld nie kan koop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Easy and convenient. Quick in and out. Everything easy and as advertised on the web.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yulanda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pragtige, skoon en goed ingerigte plekkie vir oorslaap. Sal beslis aanbeveel. Hartlike en vriendelike ontvangs, dankie! Plekkie so mooi ingerig, baie skoon en netjies! Net 'n klein entjie se stap na die strand toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Was regtig baie lekker en rustig, awesomeness! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Issabel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker fantasties. Baie beslis een van die beste oornag plekke van ons vakansie, vriendelike ontvangs met inligting oor die strand en aanbeveling van goeie restaurante. Volgende jaar boek ons 'n paar dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Farouk O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ideal place to spend the night while travelling. Wonderful host. The accommodation had all the amenities we needed and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Perfek. Baie lekker gebly. Alles wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gerieflik, alles wat jy nodig het. Baie gerieflik en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie B
1 nag
5.0
Feb 2025

Ek het lekker gebly. Die plekkie was netjies, en ek was baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 17 Skerry Vore Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc48740462935b1477d2206b24c10c96eabbdfa90c9a2924f3e5b5af6fa289c2a6139fc5dd3e5511560d32145ea16f5126feb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 17 Skerry Vore Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -34.082588866176 23.365961009015

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang