LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Garden Flat | LekkeSlaap
+12

Garden Flat

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Glasogie Straat, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hierdie woonstel is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Sedgefield.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n elektriese kombers om die koue af te weer. Die eenheid het 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oondjie, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. 'n Slaapbank is beskikbaar in die sitkamer en daar is ook 'n TV met 18 kanale en 'n DVD-speler. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel en die woonstel is naby alle winkels en ook net ongeveer 2 km van die strande af.

Sedgefield is op die Tuinroete geleë en is die ideale dorp om te bly om die omliggende areas te verken. Sedgefield is teenaan die Swartvlei-strandmeer geleë en daar is doendinge soos kanovaart, visvang, swem en voëlkyk. Daar is verskeie staproetes in die omgewing, soos die 8 km-roete by Goukamma Natuurreservaat, die 4 km Lake Trail en die 14 km Goukamma-Groenvlei-roete. Gaste het 'n keuse van strande, maar moet onthou om versigtig te wees omdat die strome nogal sterk kan wees. Sedgefield het ook 'n perdry-sentrum wat voorsiening maak vir alle tipe ryers en elke Saterdagoggend aan die buitewyke van die dorp is daar die gewilde Wild Oats Markie waar gaste kan gaan rondloop.

Slaapplek

’n Bespreking by Garden Flat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Garden Flat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 31 Glasogie Straat, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Garden Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Glasogie Straat, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4YTEwMTg0LTQ5NDMtNGYzZC1iNjdhLTIwOTY3ODJhNDU0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 31 Glasogie Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.021733082216 22.809500312769
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!