+15
Selfsorg in Transgariep

Gariep N1 Chalets

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 588 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Izette G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Honestly the perfect overnight stay on your way to your final destination. Perfect overnight accommodation on your way to your final destination. The units are comfortable, neat and have everything you need; no need to unpack much for your overnight stay. Great braai facilities for your meats, one plate cooker with pots and pans to cook, or use the microwave to warm your side dishes. The fridge has enough space to keep all you need cool. Kettle, coffee, sugar and creamer are supplied for a quick cup before you depart. Comfy beds and good seating. Staff are super helpful and friendly. Thank you Gariep N1 Chalets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ideale plek vir 'n nagrus. Plek is ideaal geleë vir 'n oornag, was baie stil ons kon lekker uitrus vir die volgende dag se trip. Ons het saam met ons dierekinders gekom en hul was so rustig gewees met die rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tegan T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Perfek vir 'n oornag stop Kaap toe. Baie lekker geslaap. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izette G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Everything you need for an overnight stay. Everything you need for an overnight stay on your way to your final destination. The place is neat and absolutely spotless. Beautiful views of the surrounding mountains and sunsets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Great. For 2 couples that were in a car for more than 9 hours, they said it was wonderful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
1 nag
5.0
Jan 2026

Mooiste sonsopkoms en skemers. Dit is goed geleë met alles wat nodig is vir oornag. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Het lekker gebly. Alles wat mens basies nodig het vir oorslaapplek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus B
1 nag
4.8
Jan 2026

Still en rustig. Gerieflik gelee en rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Plaas lewe ervaring. Net een probleem. Te min elektriese punte. Multiplugs kan werk. Die groot een, aircon, dit is 'n moet, oorweeg dit asb. Braai pakkies puik en goeie prys.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

Baie lekker. Ja baie baie baie baie baie baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Bets Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 588

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Eensgevonden Farm, Driekuil/Ruigtevlei, Gariepdam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a524918d37000c18a201eecb8e78c1243f0963ee0b7ec7944d16d098d729e2fd1374df6a4c74d42102d7923e0e020b291ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 588 5 1 5 Eensgevonden Farm Driekuil/Ruigtevlei 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.478748963345 25.596664789642
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang