Garrett Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gordon Rory Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Marius B - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Garrett Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, dit is vir ons 'n voorreg om sulke vriendelike besoekers soos julle te ontvang. Ons hier by Garrett Guesthouse sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete, Gordon.
Ignitia P - Jun 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike, behulpsame diens, netjiese kamer.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Limpopo-laan 288, Sinoville, Pretoria, 182, Gauteng
- Geen kinders onder 13