Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Gasteria Grange Kampering
-
Kampeerplek
Gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Huisreëls
Rook is in die ablusieblok en opwasarea verbode.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Geen geraas na 21:00.
Gaste moet asb. nie die ander gaste of bure pla nie.
Sigaretstompies mag nie in die tuin gegooi word nie.
Geen besoekers word sonder vooraf kennisgewing met die eienaars toegelaat nie.
Let asb. dat kamptoerusting nie voorsien word nie. Die items in die foto's is slegs ter illustrasie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Saayman Street, Gasteria Grange, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang