Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

'n Gatvol

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir 'n Gatvol
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Isaura N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaura N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die view was fantasties en die eienaar baie behulpsaam. Sal weer gaan.

Dit is veilig en 'n droomview.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene E
Enkelreisiger

Rustig met pragtige uitsig.

Heerlike plekkie met alles wat nodig is met uitsonderlike uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emile A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Simply wonderful but too short.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okay.

Beautiful view day and night, but the patio is not private from neighbours, which makes it awkward at times. The outside shower is also not private. Due to the shared patio and no curtains to close the front viewing windows and sliding door, one does not get the feeling of privacy. The glass pane in the front door also reduces privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanno H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, inviting with no frills. The view!

Firstly, our stay was amazing. Warm, inviting with no frills. The host was very accommodating and provided all the needed information beforehand. The view is the clincher - we'll be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Gatvol se terugvoer

Hanno
Thank you for your 5-star rating! You are welcome to visit us again.

'n Gatvol
William V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V
Besigheidsreis

We really enjoyed our stay.

Very clean and within walking distance to the beach. Beautiful views of the ocean. The owner was very helpful and informative. The flat is well-equipped and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Gatvol se terugvoer

Thank you for your 5-star rating! You are welcome to visit us again.

'n Gatvol
Eugene L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene L
Enkelreisiger

Ongelooflikke oulike mense met 'n goed ingerigte plek en amazing view!

Aangesien die stoep met die see uitsig gedeel word met die woonstel langsaan soos die Ingelsman se 'in close proximity', is mens verplig om maar eerder net na die see te kyk en nie te veel te sê nie. Onthou net dat indien jy dit wil vermy en eerder agter by die vuur wil sit en staar, jou buurman (bo) wel sommer vir jou sal besluit wanneer jy nou klaar gebraai is en dat hy jou vuur sal kom doodmaak wanneer die rook hom na bewering te veel pla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Gatvol se terugvoer

Hi Eugene
Dankie vir jou 5 ster gradering! Bly jy het Heroldsbaai sò geniet.

Dankie ook vir jou terugvoer oor die houtdekke stoep. Ons sal beslis aandag gee om die fantastiese uitsig in meer privaatheid te kan geniet.

Die voorval met die vuur se blus was ernstig opgeneem met die buurman en hy vra groot onverskoning. Hy was onder die indruk daar is klaar gebraai teen laat aand en het uit voorsorg die onbemande vuur gaan blus indien die wind sou optel.
Jammer oor die misverstand.

Jy is enige tyd weer welkom om die meer private stoep te kom geniet, asook 'n lekker braaivleisvuur tot laat aand!

'n Gatvol
Dalene V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable and peaceful stay with an amazing view.

We enjoyed our stay and will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige, ruim woonstel. Super netjies en skoon met 'n fantastiese uitsig.

Die gasheer het onmiddellik op versoeke gereageer en spesifieke inligting oor die verblyf, geriewe en omgewing verskaf wat baie hulpvaardig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Gatvol se terugvoer

Ek is bly jul het die 4 aande in middel September so geniet in Gatvol-Oos. Jul is beslis weer welkom en hoor graag weer van jou.

'n Gatvol
Amanda B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Eienaar vriendelik. Baie inligting vooraf gestuur en dadelik kom help met Netflix toe daar 'n probleem was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Gatvol se terugvoer

Hi Amanda
Die uitsig bly iets besonders.
Bly jul het die 5 aande in September ons lente weer geniet op Heroldsbaai en jul Netflix aande.
Die netheid gradering sal ek ernstig met die skoonmakers opneem en spoedig aandag geniet.
Jul is enige tyd weer welkom.

'n Gatvol
Tinus S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tinus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier al het dit heeltyd gereën.

Goeie liggining en mooi uitsig. Plek kort opgradering. Jammer oor braai agter ingedruk. Netflix ens. omtrent nie gewerk nie, internet lyk na probleem. Anders genotvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Gatvol se terugvoer

Tinus, ons is bly jul het jul verblyf in Junie op Heroldsbaai geniet.
Jul is enige tyd weer welkom.

'n Gatvol
Dawie R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie R
Enkelreisiger

Besigheidsoorbly, baie mooi uitsig en ligging.

Alles was baie mooi, die enigste ding wat sommige mense miskien sal afsit is die feit dat die eenheid redelik oud is en kan doen met 'n opknap. Dit is wel netjies en skoon en ek sal baie beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Gatvol se terugvoer

Dankie Dawie
Ons is bly jy het die verblyf tydens jou besigheidsreis daar so geniet.
Ons doen jaarlikse opknappingswerk in Augustusmaande en jy is meer as welkom om weer te bespreek.
Vriendelike Knysna groete
Jan en Laticha van Wageningen

'n Gatvol
Levona W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levona W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and tranquil.

Great getaway close to beautiful seas. Great location for early morning or evening walks along the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Gatvol se terugvoer

Frank
Thank you for your 5 star grading.
Glad you enjoyed the location over the beautiful ocean.
You are more than welcome to visit us again.

'n Gatvol
Yolanda C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Daar is geen verdere terugvoer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Gatvol se terugvoer

Yolanda,
Dankie vir die 5-ster gradering.
Ons is bly jul het die paar dae verblyf op Heroldsbaai so geniet.
Jul is enige tyd weer welkom.

'n Gatvol
Martin Z - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, pragtig en baie ontspannend.

Gatvol Oos is 'n pragtige, gemaklike en gerieflike blyplek met al die nodige geriewe en 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Gatvol se terugvoer

Dankie Martin, bly jul het jul 3 ekstra aande so geniet. Dit bly maar altyd moeilik om weg te ry van die pragtige Heroldsbaai af.
Julle is enige tyd weer welkom.

'n Gatvol
Dawie R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik uitsig!

Ek en my vrou het baie lekker gebly en die uitsig is fantasties! Jan se kommunikasie is uitstekend en ons sal verseker weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Gatvol se terugvoer

Dankie Dawie,
Bly julle het die uitsig so geniet.
Julle is enige tyd weer welkom.
Vriendelike groete,
Jan en Laticha

'n Gatvol
Bob B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bob B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointed.

Great views. Pity it was spoilt by an outdated unit. We were not advised that there were 30 steep steps to reach the unit. Only a low bath with no grab handles. Both are dangerous for older persons. No assistance with cases etc. and no cleaning service.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Gatvol se terugvoer

Thank you for your feedback. We are glad that you enjoyed the ocean and beach views. We will make an effort to make it more user-friendly for older persons. There is an alternative driveway, to avoid the steps and assistance with arrival and departure can easily be arranged on request. A daily cleaning service is also available on request. You are welcome to communicate these requests in your next stay with us.

'n Gatvol
Nico S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S
Enkelreisiger

Vriendelik en netjies.

Die eenheid was netjies en skoon. Die verblyf was heerlik. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Gatvol se terugvoer

Dankie Nico. Ons is bly jy het jou paar dae verblyf op Heroldsbaai so geniet. Jy is enige tyd weer welkom.
Vriendelike Knysna groete,
Jan & Laticha

'n Gatvol
Henry C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Henry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die geyser was nie aangeskakel nie. Toe ons wou bad, was die water yskoud.

Die geyser was nie aangeskakel nie. 'n Mens moet braai voor ander mense se deur. Die kragproppe by ketel, toaster, mikrogolf het nie gewerk nie. Ons het die prop opgetel, maar dit het weer getrip. Ons moes die ketel in kamer kook en mikrogolf by TV gebruik. Daar is nie 'n dakkie oor voor die stoepie nie. Die kamer se vloerteëls is baie gekraak en stukkend.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Gatvol se terugvoer

Henry. Dankie vir u terugvoering. Ons wil u verseker dat ons stel enige ongerief van ons gaste hoog op prys. baie jammer dat die geyser nie aangeskakel was met jul aankoms nie. Die elektrisiën was gekontak en die kragprop wat probleme gegee het tydens jul verblyf, is nou ook vervang.
Die twee gekraakte teëls onder die slaapkamer se mat gaan ook vervang word tydens die jaarlikse onderhoud. Dankie ook vir die afdakkie voorstel op die stoep, dit sal beslis 'n groot aanwins wees op sonnige dae en deel daarvan sal 'n ingeboude braaier, ook ideaal wees. U is baie welkom om in 2023 weer op Heroldsbaai besoek te kom aflê en verseker dan al die verbeteringe te geniet.
Vriendelike Knysna groete,
Jan en Laticha van Wageningen

'n Gatvol
Johann K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K
Besigheidsreis

Uitstekende ligging en asemrowende uitsig.

Besonderhede verskaf was uiters waardevol en dis beslis 'n waarde-vir-geld bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Gatvol se terugvoer

Dankie Johann. Hoop om jou binnekort weer te kan huisves.
Vriendelike Knysna groete,
Jan & Laticha

'n Gatvol
Frikkie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S
Gesin met klein kinders

Baie netjies, sal beslis weer daar gaan bly.

Jan die eienaar was per foon baie vriendelik, en so behulpsaam, al het ons nie eers ontmoet. Ek en my 9-jarige dogter het meer as genoeg plek vir al ons kleure gehad. Daar is meer as genoeg geriewe om lekker te bly en kuier. (Dalk net 1 versoek, 'n opvoubare klere/handdoekrak wat op die stoep of self net binne gesit kan work sal baie help).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Griffith S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Griffith S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay, best view ever. It was the best ever.

Looking forward to coming back again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Gatvol se terugvoer

You are more than welcome. We are glad you enjoyed your stay.

'n Gatvol
Lynette V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik!

Baie goeie kommunikasie met eienaar - baie goed toegeruste eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies met al die nodige geriewe.

Baie netjiese plekkie. Als wat nodig was, was daar behalwe 'n ekstra kombers of 2 vir die koue aande. Sal dit nog meer geniet het as mens kon braai voor op die dek waar mens op die see uitkyk. 'n Sambreel of 'n afdakkie by die dek sal ook 'n goeie aanwins wees vir as dit reën of die son baie warm is. Nie baie aangenaam om agter in die courtyard te braai waar ander mense se deure is nie en waar mens nie op die see kan uitkyk nie. Dit is die enigste negatiewe ding wat ek te sê het. Die res van die plek was voldoende vir my en my man.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Parkering net baie beperk vir 'n SUV-voertuig. Baie trappe tot by woonstel. Behalwe vir die beurtkrag was die warm water beperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Gatvol se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering,
Ja, parkering op Heroldsbaai bly maar beperk in besige tye.
Daar is gelukkig altyd privaat straatvlak parkering vir Gatvol-Oos gaste op die erf, indien die 10 publieke parkerings verder af in die straat onbeskikbaar is vir groot SUV voertuie.
Die geyser is darem 80 tot 90% van die dag aan en die 2 ure beurtkrag onderbrekings bly maar 'n uitdaging.
Ons is bly jul het die 2 dae daar baie geniet en jul is altyd weer welkom.

'n Gatvol
Gerrie D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie. Ons het lekker gewoon in Gatvol Oos. Pragtige uitsig.

Jan en Laticha was deurentyd betrokke deur middel van WhattsApp boodskappe. Ons was op die hande gedra. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwagtinge is oortref en verhuurder uiters behulpsaam om verblyf aangenaam te maak. Dankie Jan.

Besondere omgewing en Suid Afrikaanse natuurskoon op sy beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Gatvol se terugvoer

Dankie Wouter.
Ek is bly julle het ons "Gatvol-Oos", met sy fantastiese uitsig so geniet.
Hoop om julle binnekort weer te ontvang.

'n Gatvol
Joy B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig was ongelooflik.

Kort aandag, maar uitsig en ligging was besonders!! Sal weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Gatvol se terugvoer

Dankie Joy
Ek is bly julle het ons "happy space", met sy fantastiese uitsig so geniet.
Ons jaarlikse onderhoud was eerste week in Oktober en Gatvol-Oos het weer 'n goeie "face lift" ontvang.
Hoop om julle binnekort weer te ontvang.

'n Gatvol
Charlene S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S

Waarde vir geld

Fantastiese uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Gatvol se terugvoer

Dankie Charlene.
Ek is bly julle het Gatvol-Oos, met sy fantastiese uitsig, so geniet.
Hoop om julle binnekort weer te ontvang.
Vriendelike Suid-Kaap groete
Jan en Laticha

'n Gatvol
Riaan D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig 'n plek wat sentraal aan alles was en die bestuurder was baie vriendelik en hulpvaardig.

Beslis 'n plek wat ons weer sal boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Gatvol se terugvoer

Riaan,
Baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly jul het Gatvol-Oos se privaatheid en Heroldsbaai so geniet. Jul is enige tyd weer welkom om te bespreek.

'n Gatvol
Anneke V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ruim met alles wat jy nodig het.

Parkering 'n probleem indien jy met 'n groot voertuig ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Patricia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Location perfect!

Accommodation was clean, the owner was available when needed. Apartment in much needed maintenance and repair.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Gatvol se terugvoer

Thank you for your feedback.
I am glad you and your partner enjoyed the accommodation and the location.
Our annual maintenance and repairs is planned for October, before the busy summer season.
You are welcome to book again.
Hope to see you soon.

'n Gatvol
Werner S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike eenheid en uitsig is onbeskryflik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Gatvol se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Ek is bly jul het Gatvol-Oos en Heroldsbaai so geniet. Jul is enige tyd weer welkom.

'n Gatvol
Dawn R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn R

Uit en uit die moeite werd.

Asemrowende uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Gatvol se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Ek is bly jul het Gatvol-Oos en Heroldsbaai so geniet.
Jul is enige tyd weer welkom.
Vriendelike Suid-Kaap groete
Jan en Laticha

'n Gatvol
Liezel S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend en rustig.

Hierdie is die plek as jy die see wil waardeer. Privaat en het 'n pragtige strand. Die natuurskoon is besonders en definitief die moeite werd om te besoek. Die uitsig is asemrowend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 190
R1 190 R1 012
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 190
R1 190 R1 012
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 190
R1 190 R1 012
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekie Gericke-rylaan 61, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxL1TaxjHhIwT1trT95qDvHRqhRC5fRiXWzVnkwvmIVO6omIMl7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 190 nouVanaf R1 012 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 61 Spekie Gericke Drive Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.053902772966 22.391029503662
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem