Beskrywing
Hierdie lieflike kampeerterrein is ideaal vir gaste met hul eie tente, die staanplekke het kragpunte en daar is 'n ablusieblok vir ekstra gerief. Gecko's Place bied 'n veilige hawe vanwaar jy Pondoland en die Wildekus kan verken. Gaan besoek Poenskop - 'n wonderlike strand en hengelplek - wat naby aan ons geleë is. Mboktyi en die Grosvenor-skeepswrak is ook besienswaardighede in die omgewing. Nader aan die huis kan jy gaan wandel op die 5 km lange strand op ons voorstoep of net 'n skemerkelkie in die tuin geniet. Dis 'n wonderlike, vreedsame plekkie waar jy net kan ontspan en jou batterye kan herlaai.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Huisreëls
'n Minimum-verblyftydperk van 2 aande is van toepassing.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim eenslaapkamerrondawel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskas, oond en 'n mikrogolfoond en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Huisreëls
'n Minimum-verblyftydperk van 2 aande is van toepassing.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Gesinskothuis beskik oor 3 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk wat in 'n dubbelbed omskep kan word. Verder is daar 'n slaapbank geskik vir 2 volwassenes of 2 kinders in die sitarea. Daar is 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die oopplan-kombuis en sitarea lei na 'n privaat dek met 'n braai en 'n uitsig oor die tuin. Daar is 'n TV met plaaslike TV-kanale in die eenheid. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en slimkaarte saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Huisreëls
'n Minimum-verblyftydperk van 2 aande is van toepassing.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Poenskop Road, Agate Terrace, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 110 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang