LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Geco B&B | LekkeSlaap
+10

Geco B&B

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Geco B&B
Netheid
5.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tylan D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tylan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was lovely and very accommodating.

Lovely hosts who went above and beyond to help us feel comfortable. Very clean and great accommodation.

Shawn G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en ruim kamers, motor is veilig.

Die verblyf was goed, die B&B is goed geleë en maklik bereikbaar, die voertuig is agter in hek en veilig.

Elaine E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel in Ladybrand!

Vriendelike ontvangs. Skoon, gerieflike plekkie met mooi tuine laat mens tuis voel. Opregte plattelandse gasvryheid. Baie dankie!

Anome B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anome B
Saam met vriende

Baie lekker. Sal dit beslis aanbeveel.

Maak net voorsiening vir meer suiker sodat gaste in die aand en oggend 'n koppie tee kan drink.

Jacques T - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Goed geleë en stil omgewing. Die kamer was gerieflik en goed toegerus. Baie skoon en netjies gewees, asook die badkamer.

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erasmusstraat 14, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiNTA3NmRiLThiZmYtNGM1Yi04MTMxLTcxMjE1ZTc0OGJlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag(plek vir 2) 5 5 1 5 14 Erasmus Street Ladybrand 9745 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.198991 27.457068
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!