Gee Wizz B&B and Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gee Wizz B&B and Self-catering is in die Suidkusdorpie Scottburgh geleë. Die huis is naby besienswaardighede, soos die T.C. Robertson Natuurreservaat, Scottburgh-strandkroeg, Crocworld Conservation Centre, Shark Cage Daving KZN, Scottburgh-strand, Scottburgh Gholfklub en Splash Waterworld.

Dié huis het 2 slaapkamers, 'n sitarea, 'n eetarea, en toegang tot 'n patio en gedeelde kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, en toegang tot 'n privaat balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en toegang tot 'n privaat balkon. Daar is 'n gedeelde kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, stoof en oond. Die oopplan-eetarea en sitarea bied toegang tot 'n patio met 'n eetarea. Daar is ook gratis WiFi, 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek vir 4 voertuie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die eienaars woon op die perseel en besit ook 'n pendeldiens. Dié diens sluit vervoer van punt-tot-punt, van en na die lughawe, vir groepe, vir besoek aan die wildreservaat en bootvaarte in. Gaste kan ook doendinge soos snorkel, haaihokduik, swem en gholf in die omgewing geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gee Wizz B&B And Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | bespre[email protected]