- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Padrao Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geluksfontein Akkommodasie bied selfsorgverblyf in Langebaan se middedorp, naby die strand, winkels en restaurante. Die eiendom maak gebruik van sonkrag en word dus nie deur kragonderbrekings beïnvloed nie.
Dié instansie bied 2 selfsorg-eenhede, Woonstel 1 en 2. Woonstel 1 is op die grondverdieping, het nie 'n see-uitsig nie en daar is 'n dubbelbed. Woonstel 2 is op die eerste verdieping en het meer van 'n uitsig. Dié eenheid het weer 2 enkelbeddens. As gaste hulle troeteldiere wil saambring moet hulle asb. Woonstel 1 bespreek aangesien Woonstel 2 nie troeteldiervriendelik is nie.
Albei eenhede het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n tweeplaat-gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Woonstel 2 het 'n ingeboude binnebraai en daar is 'n leefarea in albei eenhede asook 'n TV met Netflix en 1 enkelslaapbank. Dit moet teen 'n ekstra koste bespreek word. Die eenheid bied gratis WiFi. Boot- en visvangtoerusting is te huur op aanvraag.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie eenheid op die grondverdieping het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis, leefarea en 'n eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer is met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet toegerus. Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 2 enkelslaapbanke wat beskikbaar is vir ekstra gaste teen 'n ekstra tarief. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi. Daar is 'n privaat ingang, 'n privaat parkeerplek en onderdak-braaigeriewe. Let asb. dat die eenheid nie 'n uitsig oor die see het nie en kinders onder 9 jaar oud, bly gratis. Die grondvloer-eenheid is ook troeteldiervriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die eiendom maak gebruik van sonkrag en word dus nie deur kragonderbrekings beïnvloed nie.
- Gaste moet asb. hul troeteldiere se vullis skoonmaak en vullis in die asdrom sit.
- Gaste kan reël vir 'n ekstra slaapbank om in die eenhede geplaas te word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid op die eerste verdieping het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, leefarea, eetarea en 'n kombuis met 'n ingeboude braai-area. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 2 enkelslaapbanke wat beskikbaar is vir ekstra gaste teen 'n ekstra tarief. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi. Ongelukkig is hierdie eenheid nie troeteldiervriendelik nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die eiendom maak gebruik van sonkrag en word dus nie deur kragonderbrekings beïnvloed nie.
- Gaste moet asb. hul troeteldiere se vullis skoonmaak en vullis in die asdrom sit.
- Gaste kan reël vir 'n ekstra slaapbank om in die eenhede geplaas te word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Woonstel 1
- Selfsorg
- Woonstel 2
- Selfsorg
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 moet direk aan die eiendom betaal word.