Geluksfontein Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Lee V - Nov 2023
Algehele gradering
Clean, private, secure, central.
Geluksfontein Accommodation se terugvoer
Thanks a lot Lee,
For your support,
Regards,
Christo and Troy
Loretta C - Okt 2023
Algehele gradering
We were greeted by the very friendly owner.
Ricardo V - Apr 2023
Algehele gradering
It was a great stay.
Geluksfontein Accommodation se terugvoer
Thanks a lot sir, for your support,
Linda F - Jan 2023
Algehele gradering
Tranquility.
Geluksfontein Accommodation se terugvoer
Thanks a lot for your support. Regards Christo
Mona C - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike plek, lieflike mense!
Geluksfontein Accommodation se terugvoer
Baie dankie julle. Dit was lekker gewees om julle as gaste te kon bederf,
Reneta D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike verwelkoming en aangename verblyf.
Geluksfontein Accommodation se terugvoer
Baie, baie dankie vir julle ondersteuning. Ons probeer hard om klein foutjies reg te stel en dankie weereens vir julle , julle is netjiese gaste.
Jacqueline S - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Geluksfontein Accommodation se terugvoer
Thanks a lot for your support.
Regards.
Munya
Wayne H - Jan 2022
Algehele gradering
Als wat ons verwag het en waarde vir geld.
Geluksfontein Accommodation se terugvoer
Baie dankie Wayne.
Dit was n groot plesier gewees om julle hier tekon ontvang, baie dankie vir julle ondersteuning.
Julle was great gaste.
Liefde uit langebaan.
Armand O - Jan 2022
Algehele gradering
Nie die "luxury" wat ek verwag het soos in beskrywing nie.
Geluksfontein Accommodation se terugvoer
Baie jammer oor die geyser. Die lappe was in die laai. Tafel was gekrap deur die honde. Diere vriendelik maar kan diere nie binne toegemaak word, en gaste ry iewers heen nie. Daar is 'n buite klein erf vir die diere as gaste iewers heen ry. En skottelgoed was net so gelos. Dit is self diens eenhede.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Padrao-straat 23, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom