Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geminthebush Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jean Frederic Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Geminthebush Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Hercules R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hercules R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and relaxing.

Super clean with excellent service from owner and staff. Some of the best pancakes we had.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese kamers en vriendelike personeel. Etes ook baie smaaklik.

Met die baie mooi kamers is daar ongelukkig geen privaatheid in die kamer as die gordyne oopgemaak is nie - kyk direk in die ander kamers of ontspanningsarea in.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, skoon, netjies.

Mooi, skoon, netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en gerieflik. Baie lekker om in te bly.

Omtrent alles wat 'n mens nodig het is in die plek. Kort net 'n eie klein braaiplek of 'n mobiele braai. Braaigereedskap kort in die woonstel. Sal egter weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierieklapperstraat 682, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69e18d8b234658d97836d4faf7074f9084f47272beb1e521fe2e5f04ad780ae3bd8c65d3ae8ea1e2b0387ec7a306093fbf72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 682 Kierieklapper Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -24.350620651425 30.979506456505
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem