Gemütlich Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gemütlich Guest House is 'n betowerende gastehuis in Upington wat daarna streef om gaste met wonderlike verblyf te bederf. Die gastehuis het 6 dubbelkamers, 1 gesinskamer en 1 en suite-kamer wat elk met groot sorg individueel versier is.

Elke kamer het 'n TV met 19 DStv-kanale. Die kamers het en suite-badkamers met storte. 1 Kamer het 'n bad. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe, WiFi en lugversorging. Die dubbelslaapkamers het elk 'n privaat sitarea. Braaigeriewe en 'n ketelbraaier is beskikbaar.

Beddegoed word voorsien en die kamers is hipoallergenies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gemütlich Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false