LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+60
Gastehuis in Upington

Gemütlich Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Koos D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Baie goeie ervaring, alles was presies soos geadverteer. Die kamer was skoon, netjies en doodstil in die aand. Die eienaars was vinnig om enige probleme aan te spreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariska
Gemütlich Guest House
Hi Koos, baie dankie. Dit was lekker om julle by ons te verwelkom.

Edwina B
1 nag
5.0
Jan 2026

Clean, value for money, comfortable and peaceful. Fantastic place. Adri was very friendly and professional. Loved the pool to cool off and the braai area was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette O
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
3.6
Sep 2026

Rustig en veilig. Dit was aangenaam en die gasheer was vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Daleen V
1 nag
3.6
Mrt 2026

Gemaklik. Was gemaklik en gerieflik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Melaney C
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Rustig en veilige kuier gewees. Baie lekker gebly. My seuntjie van 8 jaar het vreeslik baie die WiFi en swembad geniet. Ek en my man kon lekker braai en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jody D
1 nag
5.0
Okt 2023

Good stopover. They offer a very good, safe, and clean stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Lieflike juweel. Adri die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel selfs ons wasgoed gewas. Sal weer die gastehuis besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariska
Gemütlich Guest House
Baie dankie, ek waardeer dit. Dit was lekker om julle te ontmoet en by ons te kon gehad het. Mooi geseënde week. Adri

Elma H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie tevrede. Alles was presies wat ons verwag het. Dankie Adri vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linsen F
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Awesome gasvryheid dis definitief my eerste keuse vir verblyf in Upington. Gasvryheid is next level.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariska
Gemütlich Guest House
Hallo Linsen Ag dit was net 'n plesiertjie gewees. Dis lekker om lekker mense te ontvang. Dankie vir die resensie. Waardeer. Groete Adri

Laverne C
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Gerieflik. Stil area maak rustige verblyf aangenaam. Sal enige tyd weer bespreek. Vriendelike en puik diens. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariska
Gemütlich Guest House
Goeiedag Laverene. Baie dankie vir die goeie terugvoer, waardeer dit. Dan sien ons julle in nabye toekoms. Mooi geseende week.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

167 Rondom Street, Florapark, Upington, 8801, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2ddce69dd106d11a887c4d012a61411022f321aa925798bf8bfdbe9498738825f9abc8eb7875725e0d5331b2b2777ea9cf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 151 5 1 5 167 Rondom Street Florapark 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.441902497712 21.245176792145
Soek in 'n groter streek