Genet House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Genet House is 80 meter van die Krokodilrivier af en dis teen die suidelike grens van een van Suid-Afrika se bekendste wildreservate, die Krugerwildtuin, geleë.

Daar is 3 eenhede om van te kies. Die Lion-kamer en Wildebeest-kamer is ideaal vir natuurliefhebber-paartjies en die Kingfisher-kamer is perfek vir enkelreisigers.

By Genet House kan gaste ervaar hoe dit regtig is om in die Afrika-bos te bly. Voer die sebras en koedoes wat vrylik rondloop of ontspan saans langs die knetterende vuurtjie en luister hoe die leeus in die verte brul. Genet House het 'n betowerende bos-atmosfeer, so dis die perfekte plek vir 'n ware safari-ervaring.

Die Krugerwildtuin is die tuiste van die Groot 5, so jy sal olifante, renosters, leeus, luiperds en buffels daar kan sien. Verder is daar ook jagluiperds, wildehonde en honderde ander dier- en plantspesies wat eie aan die streek is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Genet House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 1)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]