Gerty's
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Stephan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjiese plek.
Wilna V - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflike plekkie in 'n rustige omgewing. Dankie baie!
Rene K - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Tobie O - Jul 2023
Algehele gradering
Gemaklike oornagplek, uitstekende geriewe.
Lees meerGerty's se terugvoer
Dankie Tobie, Ons het die tou en die stortkop se pyp herstel. Jy moes gevra het vir verwarmer, jammer dit was so koud.
Magdaleen V - Feb 2023
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Struben-weg, Shere AH Plot 44,, Pretoria, 0043, Gauteng