8 gaste
4 slaapkamers
5 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 St. Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gezellig is 'n stylvolle, gemaklike en ruim selfsorghuis, ideaal geleë in Paternoster, net 100 m van die strand af. Let asseblief daarop dat die strand besig en raserig kan raak gedurende vakansies.
Hierdie luukse huis kan tot 8 gaste akkommodeer. Dit bestaan uit 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n oopplan-kombuis, sitkamer en eetkamer, sowel as 'n beskutte patio. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer bied twee enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met slegs 'n bad.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorgdoeleindes en sluit 'n gasstoof en 'n elektriese oond in. Daar is 'n TV-kamer bo, wat pragtige uitsigte oor Bekbaai bied. Ander geriewe sluit in 'n TV met die volledige DStv-pakket en 'n binnenshuise kaggel. Daar is sonpanele vir kragondersteuning tydens beurtkrag.
Die beskutte patio met braaigeriewe is onder geleë en beskik ook oor 'n vuurput met sitplek vir 12. Een afsluitbare motorhuis, sowel as parkering van die straat af, word op die perseel voorsien.
Paternoster is 'n klein vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika en spog met 'n kulturele ervaring soos geen ander nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 73
Resensies 1977
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 21 St. Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Gezellig het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 St. Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang