+23
Selfsorg in George Suid

GH 16, 1 On York

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

30% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
25% AF!
Pensioenaris-aanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Maksimum van 6 persone.

Geen geleenthede of partytjies toegelaat nie.
Geen harde musiek nie.

Geen rook, vaping of e-sigarette binnenshuis nie.

Stil ure van 22:00 tot 07:00.

Slegs twee honde word toegelaat.

Hondereëls:

Honde moet skoon wees, vry van vlooie en bosluise, en op datum met hul inentings en ontwurming.

Enige skade wat deur die hond veroorsaak word, is die eienaar se verantwoordelikheid. Die vrede en gemak van aangrensende huise moet altyd gerespekteer word – moenie jou hond buite sonder toesig los of toelaat dat dit oormatig blaf nie.

Gaste moet instem om na hul honde op te tel en die afval behoorlik te verwyder.

Honde word nie op die beddens of meubels toegelaat nie.

Die gasheer is nie verantwoordelik vir enige troeteldiere wat op die eiendom bly nie – dit bly geheel en al die eienaar se verantwoordelikheid.

Die gasheer moet vooraf in kennis gestel word van enige honde wat sal bly.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1 York Street, Group House 16, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cce7e057d1270551a0bb8654b4f7d9bbb89cf9bca77a0a50de593026975b8cab1db45c2b6136d71bdbd03226a90d83c452a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 1 York Street Group House 16 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.975302359829 22.440964747154
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang