Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Jacolene Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 47
Jare op LekkeSlaap 6
Opsomming van Resensie
Frans B - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker oornag kamer, skoon en netjies.
Frank & Marliza V - Okt 2023
Algehele gradering
Clean, convenient, and good service.
Frank & Marliza V - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Goeie ligging. Netjies en skoon. Wi-Fi is 'n positief.
Gibson Place se terugvoer
Ons is dankbaar dat ons aan julle verwagtinge kon voldoen, baie dankie vir die terugvoer!
Travis V - Feb 2023
Algehele gradering
Great.
Gibson Place se terugvoer
Thank you Travis!
June S - Nov 2022
Algehele gradering
Friendly owner.
Gibson Place se terugvoer
Dear June, thank you for your review. Yes, unfortunately the roads to our town are deteriorating at an alarming rate. Happy to see you enjoyed your stay with us.
Jan J - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en stil. Personeel vriendelik en professioneel.
Christo B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie rustige omgewing waar hulle geleë is.
Elmarie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netjiese, skoon en ruim kamer.
Jarryd V - Feb 2022
Algehele gradering
Clean and neat and friendly service.
Chris R - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Jan R - Sep 2021
Algehele gradering
Nie te lekker nie. Dit is skoon.
Nosizwe W - Aug 2021
Algehele gradering
My stay was fine, the staff was friendly.
Sakkie V - Jul 2021
Algehele gradering
Vinnig maar lekker.
Christo V - Jun 2021
Algehele gradering
Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam
Mariaan V - Apr 2021
Algehele gradering
Sal nie weer daar bly.
Gibson Place se terugvoer
Dankie dat jy dit moeite gedoen het om vir ons terugvoer te gee.
Ons is vreeslik jammer dat ons gefouteer het en gee dringend aandag!
Altie S - Nov 2020
Algehele gradering
'n Pragtige plek met 'n puik gasvrou!
Gibson Place se terugvoer
Baie dankie Altie en Rory vir julle positiewe terugvoer en ons vra net weer onverskoning vir die ongerief!
Dis baie sleg dat die munisipaliteit nie water vir die dorp lewer nie, en alhoewel ons 'n tank geinstalleer het om altyd water vir ons gaste beskikbaar te hê, het die elektriesiteit onderbreking tydens die storm ons water pomp verhoed om te werk!
Ons het ook na julle kommentaar die kamer beskrywings verbeter op die besprekings platform, dankie dat julle dit uitlig.
Angelique G - Mrt 2020
Algehele gradering
Love dit daar!
Konrad H - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike diens, sal beslis aanbeveel.
Mary-anne B - Jan 2020
Algehele gradering
We spent just one night whilst driving en route from Knysna to Hoedspruit.
Zanele K - Des 2019
Algehele gradering
Beautiful, peaceful.
Charmaine C - Des 2019
Algehele gradering
Voel soos huis.
Joan H - Okt 2019
Algehele gradering
Just not a happy place.
Liesl V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie welkom gevoel in 'n netjiese gastehuis.
Natasja F - Sep 2019
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid.
Copper B - Aug 2019
Algehele gradering
Beautiful spacious accommodation, but we would have preferred a better security system.
Angelique G - Aug 2019
Algehele gradering
Asemrowend lekker!
Robyn V - Jul 2019
Algehele gradering
Wonderful place.
Angelique G - Mrt 2019
Algehele gradering
So rustig en pragtig!
Elsabe D - Feb 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf in 'n pragtige gastehuis!
Lees meerKarin C - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige huis en tuin en gerieflik.
Christa F - Okt 2018
Algehele gradering
Awesome stay in Vrede.
Annerie L - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike uitstappie.
Nicky B - Jun 2018
Algehele gradering
Home away from home.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gibsonstraat 32, Vrede, 9835, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom